Resensies van Garden Route

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Garden Route bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.67 uit 5 gekry volgens 8599 resensies.
Bradwyn G. - 16th March 2021
staying in Stilbaai, Tuinroete
Ek het al baie in Stilbaai gekuier.
James S. - 16th March 2021
staying in Tuinroete
Absoluut een van die mooiste dele van die land.
Charmaine C. - 16th March 2021
staying in Stilbaai, Tuinroete
Seekant baie mooi.
Jo-anne S. - 16th March 2021
staying in Stilbaai, Tuinroete
Baie netjies en besonders mooi.
Celeste Z. - 16th March 2021
staying in Mosselbaai, Tuinroete
Baie om te verken en te gaan geniet, veral Hartenbosch.
Christian M. - 15th March 2021
staying in Oudtshoorn, Tuinroete
Kango woodfired pizza is die beste. Ek beveel dit baie sterk aan as jy van pizza hou!
Pieter D. - 15th March 2021
staying in Mosselbaai, Tuinroete
Mosselbaai is die wonderlikste plek op aarde. Netjies, skoon en die mense is baie vriendelik en behulpsaam.
Marzaan V. - 15th March 2021
staying in Nature's Valley, Tuinroete
Natuur is ongelooflik mooi. Stil en rustig en 'n lekker stap langs die see maak dit beslis die moeite werd om weer te besoek.
Robert D. - 15th March 2021
staying in Witsand, Tuinroete
A small seaside holiday and fishing village. Most of the basic amenities are available.
Frikkie M. - 15th March 2021
staying in Tuinroete
Wes-Kaap, Tuinroete is die beste!
Zhan & Kevin S. - 15th March 2021
staying in Wildernis, Tuinroete
Wilderness has always been one of our favourite destinations on the Garden Route. There are a few popular restaurants in the little village, but our favourites were The Girls (exceptional service and food in a garden setting with a classier indoor setting) and the Blind Pig (a pub style restaurant). There is a SPAR mini-market that sells just about anything you need, a petrol station etc. It is a one-stop village.
Sonja M. - 15th March 2021
staying in Klein-Brakrivier, Tuinroete
Klein-Brakrivier is weg van die besige Mosselbaai-area, maar naby 'n baie lekker swemstrand.
Liandi B. - 15th March 2021
staying in Oudtshoorn, Tuinroete
So much to see and do around Oudtshoorn. A weekend is not enough.
Anthea T. - 15th March 2021
staying in Mosselbaai, Tuinroete
Die mooiste plekkie om te kuier.
Vanessa S. - 15th March 2021
staying in Boggomsbaai, Tuinroete
Dit het soos 'n klein vissersdorpie gevoel - klomp vissermanne wat saans vang en dis 'n heerlike, lang, oop strand.
Lappies L. - 15th March 2021
staying in Tuinroete
Pragtige deel van ons land.
Lappies L. - 15th March 2021
staying in Tuinroete
Pragtige omgewing.
Stefan G. - 14th March 2021
staying in Victoriabaai, Tuinroete
Baie nice plek om vakansie te hou ek is definitief weer daar volgende jaar!
Elize T. - 14th March 2021
staying in Mosselbaai, Tuinroete
Binneseisoen moet dit vrek besig wees hier. Vir ons wat buiteseisoen gegaan het, was als 'n bonus.
Rita F. - 14th March 2021
staying in Mosselbaai, Tuinroete
Lieflike, skoon dorp met wonderlike gasvrye en vriendelike mense.
Johan L. - 14th March 2021
staying in De Rust, Tuinroete
Baie rustige en pragtige omgewing om oor te slaap.
Isabel V. - 14th March 2021
staying in George, Tuinroete
Altyd pragtig.
Esther P. - 14th March 2021
staying in Mosselbaai, Tuinroete
Mosselbaai - Danabaai. Nie baie strande vir swem en op die strand kan wees.
Samantha A. - 13th March 2021
staying in George, Tuinroete
Die mooiste plek vir toeriste.
Frik C. - 13th March 2021
staying in Mosselbaai, Tuinroete
Heerlike gholf gespeel en langs die see gestap. Eetplekke is gerieflik naby en winkels is goed toegerus.
Louwrens E. - 13th March 2021
staying in Stilbaai, Tuinroete
Dit is die ongelooflikste mooi en rustigste dorp wat ek lanklaas besoek het.
Janine J. - 13th March 2021
staying in George, Tuinroete
George is 'n baie pragtige, netjiese dorp. Klomp plekke wat mens kan besoek. Baie dinge om te doen. Jou verblyf is te kort om die hele natuur te sien. Sal definitief weer gaan.
Madelein S. - 13th March 2021
staying in Mosselbaai, Tuinroete
Skoonste dorp in Suid-Afrika.
Ann V. - 13th March 2021
staying in Mosselbaai, Tuinroete
Heerlike area vir woon en vakansie hou.
Stephan V. - 12th March 2021
staying in George, Tuinroete
Ek besoek George en omgewing al sedert 1994 gereeld as 'n vakansiebestemming.
Lee-ann J. - 12th March 2021
staying in Mosselbaai, Tuinroete
Wat ’n lieflike plek! Wil baie graag daar vestig.
Sarel P. - 11th March 2021
staying in George, Tuinroete
Netjies en bied alles wat benodig word. Toegang tot grotte, volstruisplase ens. maak ligging uitstekend.
Lorraine V. - 11th March 2021
staying in Mosselbaai, Tuinroete
I want to stay there permanently.
Rosa B. - 11th March 2021
staying in George, Tuinroete
Pragtig!
Rhoda S. - 11th March 2021
staying in Knysna, Tuinroete
Baie om te doen en sien.
Gerhard V. - 10th March 2021
staying in George, Tuinroete
Lekker naby die see en lieflike winkelsentrums.
Ryno D. - 10th March 2021
staying in Mosselbaai, Tuinroete
Fantastiese plek. Almal baie vriendelik en so behulpsaam. Ek en vroulief het toe sommer uitgekyk vir huise en besluit ons gaan 'n vakansiehuis koop en dan is ons langtermyn-beplanning om Mosselbaai toe te verhuis.
Martin En Esbé E. - 9th March 2021
staying in Wildernis, Tuinroete
Pragtige omgewing.
Elsie V. - 9th March 2021
staying in Knysna, Tuinroete
Lekker stil, skoon, veilig en goed.
Louise V. - 9th March 2021
staying in Mosselbaai, Tuinroete
Lekkerste vakansiebestemming.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za