Resensies van Garden Route

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Garden Route bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.67 uit 5 gekry volgens 8599 resensies.
Madelein S. - 13th March 2021
staying in Mosselbaai, Tuinroete
Skoonste dorp in Suid-Afrika.
Ann V. - 13th March 2021
staying in Mosselbaai, Tuinroete
Heerlike area vir woon en vakansie hou.
Stephan V. - 12th March 2021
staying in George, Tuinroete
Ek besoek George en omgewing al sedert 1994 gereeld as 'n vakansiebestemming.
Lee-ann J. - 12th March 2021
staying in Mosselbaai, Tuinroete
Wat ’n lieflike plek! Wil baie graag daar vestig.
Sarel P. - 11th March 2021
staying in George, Tuinroete
Netjies en bied alles wat benodig word. Toegang tot grotte, volstruisplase ens. maak ligging uitstekend.
Lorraine V. - 11th March 2021
staying in Mosselbaai, Tuinroete
I want to stay there permanently.
Rosa B. - 11th March 2021
staying in George, Tuinroete
Pragtig!
Rhoda S. - 11th March 2021
staying in Knysna, Tuinroete
Baie om te doen en sien.
Gerhard V. - 10th March 2021
staying in George, Tuinroete
Lekker naby die see en lieflike winkelsentrums.
Ryno D. - 10th March 2021
staying in Mosselbaai, Tuinroete
Fantastiese plek. Almal baie vriendelik en so behulpsaam. Ek en vroulief het toe sommer uitgekyk vir huise en besluit ons gaan 'n vakansiehuis koop en dan is ons langtermyn-beplanning om Mosselbaai toe te verhuis.
Martin En Esbé E. - 9th March 2021
staying in Wildernis, Tuinroete
Pragtige omgewing.
Elsie V. - 9th March 2021
staying in Knysna, Tuinroete
Lekker stil, skoon, veilig en goed.
Louise V. - 9th March 2021
staying in Mosselbaai, Tuinroete
Lekkerste vakansiebestemming.
Louise V. - 9th March 2021
staying in Victoriabaai, Tuinroete
Kan nogal baie bedrywig raak.
Bernice A. - 9th March 2021
staying in Oudtshoorn, Tuinroete
Oudshoorn is uitstekend sal baie graag weer wil terugkeer maar na Covid19, want wil baie graag die adventure-toer gaan doen by die Kangogrotte.
Heline C. - 9th March 2021
staying in George, Tuinroete
Mooi dorp en goed geleë.
Christo V. - 9th March 2021
staying in Wildernis, Tuinroete
Dit bly ’n fantastiese bestemming om vakansie te hou. Baie goeie restaurante en lieflike strand.
Christie L. - 9th March 2021
staying in Tuinroete
Ons het al verskeie plekke aangedoen en oorgebly. Die natuur en rustigheid trek ons gedurig terug.
Donovan J. - 9th March 2021
staying in Groot-Brakrivier, Tuinroete
Groot Brak is n baie veilige plek en uniek vir ’n gesin as jy wil wegko. Daar is baie wat jy kan doen. Dit is tussen Mosselbaai en George, so daar is ’n verskeidenheid dinge om te doen en dis glad nie ver vanaf mekaar nie. Groot Brakrivier het self lekker restaurante waar jy kan eet.
Irene S. - 9th March 2021
staying in Stilbaai, Tuinroete
Stilbaai het pragtige, wye oop strande en kindervriendelike branders.
Johan K. - 9th March 2021
staying in Sedgefield, Tuinroete
Sedgefield is die dorpie waar ek self wil bly.
Shireez H. - 8th March 2021
staying in Witsand, Tuinroete
Witsand was goed vir die siel. Genotvolle bestemming om net weg te breek van die gejaag van elke dag. Baie mooi plek en sal dit vir enige een aanbeveel.
Nicolette V. - 8th March 2021
staying in Infanta, Tuinroete
Die mense is so vriendelik en die eienaars was wonderlik.
Mandy D. - 8th March 2021
staying in Mosselbaai, Tuinroete
Mossel Bay is beautiful as always.
Craig K. - 8th March 2021
staying in Oudtshoorn, Tuinroete
Clean and well organized. Not bad.
Tertius B. - 8th March 2021
staying in Knysna, Tuinroete
Baie skoon, baie mooi, baie om te sien, baie plekke om te ervaar.
Craig K. - 8th March 2021
staying in Knysna, Tuinroete
Clean and neat. Lots to do.
Catherina H. - 8th March 2021
staying in George, Tuinroete
George is ’n baie mooi plek en daar is baie om te sien en te beleef.
Carol P. - 8th March 2021
staying in Mosselbaai, Tuinroete
Die mooiste baai.
Herman S. - 8th March 2021
staying in Knysna, Tuinroete
Die beste.
Jan B. - 8th March 2021
staying in Mosselbaai, Tuinroete
Baie lekker plek.
Curtley J. - 8th March 2021
staying in Mosselbaai, Tuinroete
Baie lekker vakansiebestemming.
Fatima S. - 8th March 2021
staying in George, Tuinroete
Uitstekende vakansieplek.
Bergh V. - 8th March 2021
staying in Tuinroete
Ons verkies die Tuinroete as ons nommer een bestemming.
Quanita B. - 8th March 2021
staying in Mosselbaai, Tuinroete
Very nice holiday destination.
Gerhard B. - 8th March 2021
staying in Tuinroete
Pragtig met genoegsame aktiwiteite.
Kobus T. - 8th March 2021
staying in De Rust, Tuinroete
Oulike dorp.
Therence D. - 8th March 2021
staying in Oudtshoorn, Tuinroete
Definitely a hidden gem. You would have thought that Oudtshoorn would be dry and boring, but if you are a keen hiker or active person and you love the desertlike nature with greenery then Oudtshoorn is the place for you and your family to escape the norm - even though we had WiFi, the signal got lost once in a while and that was good for us - no stress, disturbance and the people are friendly.
Ria L. - 8th March 2021
staying in Vleesbaai, Tuinroete
Die klein winkel op Vleesbaai het van alles en nog wat en alle basiese produkte is te koop, Fransmanshoek is 'n moet om te besoek wanneer iemand op Vleesbaai vakansie hou.
Rowena O. - 7th March 2021
staying in Tuinroete
Pragtige plek en rustig.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za