Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Garden Route

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Garden Route bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 15868 resensies.

Tuinroete

Teniqua Treetops

"Ek kom terug."

Wildernis, Tuinroete

A Lodge on the Lake

"Baie om te doen vir enige ouderdom persoon!"

Witsand, Tuinroete

Pophuis - Beachfront Cottage in Witsand

"Witsands needs a Woolies... jokes! It’s perfect"

Mosselbaai, Tuinroete

On the Rocks 2

"Die netjiese skoon strate was vir ons Vrystaters baie opvallend."

Volmoed, Tuinroete

La Plume Boutique Guest House

"Pragtige omgewing tussen die Volstruise."

Tuinroete

Hiekiehee Vakansiehuis

"Die omgewing is baie mooi. Ons kon veral die plantegroei baie geniet en waardeer."

Witsand, Tuinroete

Breede 204

"Witsand is 'n oulike plekkie, maar die wind is vir geharde vissermanne."

Sedgefield, Tuinroete

PiliPili Beach Cabanas

"Ek gaan soontoe trek. Dis awesome!"

Witsand, Tuinroete

Die Opstalletjie

"Not much going on in Witsand so ideal for getting away from it all"

Witsand, Tuinroete

Suzys Accommodation

"Heerlik en rustig in teenstelling met die kommersiële stranddorpe."

Kleinkrantz, Tuinroete

WaterWind

"Baie rustige en still omgewing en besonderse uitsig oor die see."

Knysna, Tuinroete

Brenton on Sea Chalet

"Baie netjiese area en georganiseerd."

Mosselbaai, Tuinroete

On the Rocks 2

"Mosselbaai is nog altyd my eerste keuse vir vakansie en sal graag daar wil gaan aftree."

Mosselbaai, Tuinroete

Anita's Self-catering

"Mosselbaai is ’n lekker plek om te gaan ontspan."

Mosselbaai, Tuinroete

Dupagi Self-catering Unit

"Sal enige tyd weer teruggaan."

Knysna, Tuinroete

55 On Ridge

"We love visiting Knysna and all along the garden route. Beautiful beaches, Saturday markets and lovely drives in the indigenous forests. Always sad to leave."

Witsand, Tuinroete

Duinesee

"Witsand betower 'n mens met pragtige rivier-en seeuitsigte. Rustige klein dorpie met gasvrye inwoners. Lekker wegbreekplekkie."

Riversdal, Tuinroete

Eden Self Catering

"Ek hou baie van Riversdale. Hou altyd lekker vakansie in die dorpie."

Knysna, Tuinroete

65 Brenton Park

"Always visit Mario's for the best pastas and pizzas."

Mosselbaai, Tuinroete

Sea Breeze 8

"Sal beslis weer gaan na Braai 4 Kaai. Dit was 'n baie lekker kuierplek en ek sal hulle defnitief aanbeveel vir 'n lekker tyd . Pryse is baie goedkoop."

Stilbaai, Tuinroete

Muir Holiday Flats

"Gaan beslis daar aftree. Stilbaai hier kom ons."

George, Tuinroete

42 On Adderley

"Nog altyd een van my gunsteling plekke!"

George, Tuinroete

Tehillah Guest House

"Die weer was nie vir my lekker nie, ek het die warm Boland gemis, maar ek het aangepas. Ek wou graag swem maar dis te koud. George is ’n mooi plek en ek sal weer vakansie daar wil hou, sal net beter beplan wat om te doen."

Mosselbaai, Tuinroete

Suidersee Block 2

"Verkeer is ’n nagmerrie!"

George, Tuinroete

Houtgerus

"Vriendelike & behulpsame mense orals in George."

George, Tuinroete

Casa Né

"George is een van die mooiste plekke in Suid-Afrika. Ek love George."

Mosselbaai, Tuinroete

26 on Winburg

"Goeie plek vir vakansie hou."

Blad
Blad 255 - Wys 7621 tot 7650
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem