Resensies van Garden Route

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Garden Route bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.67 uit 5 gekry volgens 8623 resensies.
Neil R. - 16th November 2019
staying in Witsand, Tuinroete
Definitely recommend Witsand.
Liza E. - 15th November 2019
staying in De Rust, Tuinroete
Vriendelike dorpsmense. Heerlike koffiewinkels en winkels het als wat jy mag nodig kry.
Riaan R. - 15th November 2019
staying in Mosselbaai, Tuinroete
Always a travellers memory.
Braam B. - 14th November 2019
staying in Suid-Kaap, Tuinroete
Dit is 'n deel van SA wat ek meer en meer besoek. Dit lyk of die munisipaliteite nog dorpe skoon hou en die area is baie mooi.
Theuns C. - 14th November 2019
staying in Thesen Islands, Tuinroete
Baie spesiaal.
Andre K. - 13th November 2019
staying in Infanta, Tuinroete
Natuurliefhebbers sal die natuurskoon waardeer, weg van die gedruis van die stad. Lekker visvangspots soos Mudlark en Kabeljou bank so 10 minute weg. Bring alle kosgoed saam. Kleinhandelaar in Malgas so halfuur voor Infanta vir melk en brood aankope en ook petrol en diesel. Daar is ook n kleinhandelaar nader aan Infanta wat so 'n paar uur per dag oop is. Doen gerus jul groot aankope in die groot dorpe. Jy benodig 'n lekker bakkie vir die gruispad. Moenie haastig wees nie en bid dat die grondpad nie eindig nie, anders gaan jy nie die reis geniet nie. Go with the flow. Life begins where the tar ends.
Gert C. - 13th November 2019
staying in Keurboomstrand, Tuinroete
Beslis 'n mooi plek en heerlike basis om die omliggende dorpe en besienswaardighede te verken.
Spyker C. - 13th November 2019
staying in Plettenbergbaai, Tuinroete
Baie mooi plek in ons nuwe vakansiedorp.
Erika S. - 12th November 2019
staying in Matjiesrivier, Tuinroete
Moenie jou kamera vergeet nie!
Denzil M. - 12th November 2019
staying in Heroldsbaai, Tuinroete
Dis 'n mooi en baie rustige omgewing.
Bob W. - 11th November 2019
staying in Mosselbaai Gholflandgoed, Tuinroete
Mooi, uitdagende baan, maar moeilik as die wind kwaai waai!
Rita H. - 11th November 2019
staying in Island View, Tuinroete
Aangename ervaring. Pad is net erg steil.
Annamarie B. - 11th November 2019
staying in Keurboomstrand, Tuinroete
Baie mooi strand en onverwagse besoekers - rob op strand - verrassing vir die dag. Heerlike atmosfeer en skoon strand.
Magda J. - 11th November 2019
staying in Wildernis, Tuinroete
Pragtig.
Andries M. - 11th November 2019
staying in Hartenbos, Tuinroete
Beste plek.
Elrene S. - 11th November 2019
staying in Hartenbos, Tuinroete
Baie netjiese klein dorpie.
Simone A. - 11th November 2019
staying in Danabaai, Tuinroete
Rustige plek.
Marilu V. - 11th November 2019
staying in Voorbaai, Tuinroete
Sentraal.
Magriet P. - 10th November 2019
staying in Stilbaai, Tuinroete
Jongensfontein 'n pragtige plek naby Stilbaai.
Lorraine S. - 10th November 2019
staying in Jongensfontein, Tuinroete
'n Pragtige plek waar die mense almal vriendelik is en spontaan groet. Ons het die wandelpaadjie gewandel sonder om te vrees vir ons sekuriteit.
Johan J. - 10th November 2019
staying in Vleesbaai, Tuinroete
Vleesbaai is pragtig, skoon en rustig.
Rosemarie K. - 10th November 2019
staying in Oudtshoorn, Tuinroete
Mooi skoon dorp. Baie om te doen en oulikste winkeltjies.
Thys U. - 9th November 2019
staying in Stilbaai-Wes, Tuinroete
Behalwe vir die see met alles wat mens daarin kan doen, bied Stilbaai omgewing heerlike uitstappies na kaas-, wyn-, gin- en olyfplase. Die dorp, oos en wes is skoon en veilig met al die nodige fasiliteite insluitend ’n mooi gholfbaan.
Joy K. - 9th November 2019
staying in Bodorp, Tuinroete
Close to shops and restaurants.
Jean L. - 8th November 2019
staying in Oudtshoorn, Tuinroete
Definitief 'n plek wat die moeite werd is om te besoek. 'n Naweek is te kort vir al die besienswaardighede.
Corrie K. - 8th November 2019
staying in Hartenbos, Tuinroete
'n Uitstekende vakansiebestemming.
Fanie A. - 8th November 2019
staying in Stilbaai-Wes, Tuinroete
Ons besoek gewoonlik die omgewing buite seisoentyd en geniet die rustigheid, die afwesigheid van rondlopers en bedelaars en weinig of geen misdaad om oor te bekommer nie.
Lukas R. - 7th November 2019
staying in Heroldsbaai, Tuinroete
Pragtige seevakansie-bestemming naby George Lughawe.
Christo V. - 7th November 2019
staying in Danabaai, Tuinroete
Danabaai is maar dieselfde as Mosselbaai en George. Dit is mooi vir 'n sekere persoon. Danabaai is gerieflik om te bly wanneer jy Mosselbaai besoek.
Evert B. - 7th November 2019
staying in Tuinroete
Altyd 'n wenner!
Martha Magdalena S. - 6th November 2019
staying in Stilbaai-Wes, Tuinroete
Pragtige dorp.
Lizelle B. - 6th November 2019
staying in Sedgefield, Tuinroete
Pragtige plek met die mooiste natuurskoon.
Lorette L. - 6th November 2019
staying in Hartenbos, Tuinroete
Lieflike plek! Volgende jaar is ons weer daar.
Bardine K. - 6th November 2019
staying in Witsand, Tuinroete
Baie stil en rustige dorpie, maar met vriendelike mense. Kan dink dat dit baie besig sal wees oor vakansietye.
Cathleen H. - 5th November 2019
staying in Oudtshoorn, Tuinroete
Ons harte is seer oor die verskriklike droogte! Ons kuier altyd lekker daar. Hulle het wonderlike restaurante.
Zane P. - 5th November 2019
staying in Wildernis, Tuinroete
Natuur en see, alles op een plek, klein dorpie, groot rustigheid.
Rozanne S. - 5th November 2019
staying in Sedgefield, Tuinroete
Pragtige dorpie met die beste boeremark!
James P. - 5th November 2019
staying in Knysna, Tuinroete
The Information Bureau is most helpful and offered many good suggestions to make the stay good. Knysna has become a very busy town. However, the whole Garden Route offers so many diverse activities, that the business of Knysna becomes almost unnoticeable.
Annelie B. - 5th November 2019
staying in Witsand, Tuinroete
Restaurant on the beach needs a bit of cleaning. Food was great, but a good cleansing will do the place good. Especially the fish tank as well.
Lizahn G. - 5th November 2019
staying in George, Tuinroete
Stunning plek.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za