Resensies van Garden Route

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Garden Route bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.67 uit 5 gekry volgens 8599 resensies.
Annette H. - 14th October 2019
staying in Mosselbaai, Tuinroete
Soveel besienswaardighede, so baie om te doen, heerlike weer - week was te kort.
Margaretha Booysen B. - 14th October 2019
staying in Mosselbaai, Tuinroete
Point of origin, shark lab, long walks were the highlights of our visit.
Shivonn J. - 14th October 2019
staying in Santosbaai, Tuinroete
Beste baai saam met Mosselbaai.
Riaan R. - 14th October 2019
staying in Keurboomstrand, Tuinroete
See-kondisies langs die strand is baie gevaarlik en mens kan dus nie sommer gaan swem nie weens die sterk strome.
Innovative Steelwork T. - 14th October 2019
staying in Witsand, Tuinroete
'n Wonderlike plekkie. Altyd 'n plek in my hart vir Witsand.
Sulette C. - 14th October 2019
staying in Oudtshoorn, Tuinroete
Baie mooi, skoon dorpie!
Emile R. - 14th October 2019
staying in Jongensfontein, Tuinroete
Baie lekker, stil vakansieplek.
Jacobus Stephanus J. - 14th October 2019
staying in Albertinia, Tuinroete
Albertinia is die verborge of onontdekte juweel van die Tuinroete!
Eugenie L. - 13th October 2019
staying in Nature's Valley, Tuinroete
Peaceful coastal hideaway with beautiful beach.
Olivia R. - 13th October 2019
staying in Witsand, Tuinroete
Dis 'n aangename vakansiedorp indien jy rustigheid verlang.
E V. - 13th October 2019
staying in Oudtshoorn, Tuinroete
Netjiese dorpie met baie om vir toeriste aan te bied.
Morne H. - 13th October 2019
staying in Hartenbos, Tuinroete
Die beste plek om vakansie te hou. Almal is vriendelik en laat jou tuis voel. Als is skoon en netjies. Baie aktiwiteite om aan deel te neem.
Jannetta D. - 13th October 2019
staying in Glentana, Tuinroete
Dit is pragtig alhoewel ons nie veel tyd daar gespandeer het nie. Beslis 5 ster-gehalte
Danie V. - 12th October 2019
staying in Santosbaai, Tuinroete
Santosbaai het goedversorgde woonstelle, 24 uur-sekuriteit. Baie goed geleë met see-uitsig. Twee restaurante paar meter vanaf woonstelle. Sal enige tyd aanbeveel.
Heinrich T. - 11th October 2019
staying in Plettenbergbaai, Tuinroete
Plettenberg Bay is a beautiful holiday destination, the beaches are absolutely amazing.
Judi B. - 11th October 2019
staying in Jongensfontein, Tuinroete
Quiet, safe, good surfing, good vibe. Close to Stilbaai for more amenities.
Chris W. - 11th October 2019
staying in Sedgefield, Tuinroete
Pragtige plek.
Frederik T. - 10th October 2019
staying in Wildernis, Tuinroete
Absolutely a must. It is an amazing little sea side area with such a beautiful scenery you cannot miss. One thing that was very striking was the fact that the whole municipal area, streets, beaches, sidewalks, just everywhere spelled out one word, clean. Clearly they take good care of this little wilderness. It's just calm relaxing and most amazing people and lots to do for fun.
Adri R. - 10th October 2019
staying in Witsand, Tuinroete
Lieflike dorpie, weggesteek van die wêreld en ideale plek om na toe te ontsnap as gesin vir kwaliteittyd!
Karen G. - 9th October 2019
staying in Hartenbos, Tuinroete
Ons voel altyd baie tuis en veilig in Hartenbos en dit is menige kind se droombestemming.
Tshepiso L. - 9th October 2019
staying in Knysna, Tuinroete
This is a lovely town with lots do see and do, with wonderful restaurants and accommodation. Make time for a walk in the forest and end of at least one day with fresh oysters.
Desrae V. - 9th October 2019
staying in Jongensfontein, Tuinroete
Ek het my hart op die plek verloor! Ek gaan definitief weer daar kuier en die keer baie langer daar vertoef!
Denzil M. - 9th October 2019
staying in Myoli Strand, Tuinroete
Pili Pili restaurant is an absolute must visit. Excellent food at very reasonable prices situated right on the beach. The various Saturday markets are well worth a visit.
Mishka E. - 8th October 2019
staying in Plettenbergbaai, Tuinroete
There is a lot of activities to do in Plettenberg Bay.
Malinda D. - 8th October 2019
staying in Groot-Brakrivier, Tuinroete
Bekostigbaar, rustige omgewing.
Kitty V. - 8th October 2019
staying in Groot-Brakrivier, Tuinroete
Pragtige natuurskoon en nie so besig nie.
Elfredo L. - 8th October 2019
staying in Jongensfontein, Tuinroete
Rustige, stil plekkie.
Timothy Sedrick A. - 8th October 2019
staying in Hartenbos, Tuinroete
'n Lieflike familiebestemming met enorme potensiaal.
Bronvin H. - 8th October 2019
staying in Groot-Brakrivier, Tuinroete
Baie skoon en lekker stil vir rus en vrede.
Ayden Van V. - 8th October 2019
staying in Wildernis, Tuinroete
Beautiful beach views.
Tracy-lee G. - 8th October 2019
staying in Hartenbos, Tuinroete
Hartenbos is die perfekte toeristebestemming. Naby die see en heelwat plekke om te verken.
Cecelia H. - 8th October 2019
staying in Witsand, Tuinroete
Dis 'n baie mooi plek en rustig.
Amelia L. - 8th October 2019
staying in Bay View, Tuinroete
Tops!
Priscilla M. - 8th October 2019
staying in Hartenbos, Tuinroete
If you don't know where to go for holiday, try Hartenbos. You won't regret it, the beach and mall is close, even schools for those who want to stay longer.
Andre M. - 8th October 2019
staying in Oudtshoorn, Tuinroete
Pragtige Karoo-dorp.
Charles N. - 8th October 2019
staying in Mosselbaai, Tuinroete
Mosselbaai bly maar die pragtigste see-dorp. Om weg te kan kom uit die stad en in so dorp te wees, waar daar net genoeg is om besig te bly, maar ook te kan rus. Nog steeds ons gunstelingplek in Suid-Afrika om vakansie te hou.
Marcello P. - 7th October 2019
staying in Rexford, Tuinroete
Definitief aanbeveel vir 'n oorslaap.
Ilonka P. - 7th October 2019
staying in Myoli Strand, Tuinroete
Dis 'n mooi skoon strand met heerlike rotse wat beskerming bied as die wind nukkerig raak.
Erna V. - 7th October 2019
staying in De Rust, Tuinroete
Pragtige dorpie. Lekker geëet by Rooi Donkie.
Adri N. - 7th October 2019
staying in Mosselbaai, Tuinroete
Heerlik.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za