Resensies van Garden Route

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Garden Route bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.67 uit 5 gekry volgens 8599 resensies.
Lorette R. - 14th July 2019
staying in De Rust, Tuinroete
Fantasties.
Arthur B. - 14th July 2019
staying in Jongensfontein, Tuinroete
Fantastiese dorp om in te ontspan, rustig en veilig.
Johan V. - 14th July 2019
staying in Oudtshoorn, Tuinroete
Rustige dorp, vriendelike mense. Meer as behulpsaam om rigting aan te wys en inligting oor die dorp te gee. Kango-grotte is 'n moet om te gaan sien.
Hermann P. - 13th July 2019
staying in Glentana, Tuinroete
Glentana is magic, don't pass it!
Nicolette F. - 13th July 2019
staying in Oudtshoorn, Tuinroete
So baie om te sien en doen in Oudtshoorn, veral ook vir die kinders.
Bianca A. - 12th July 2019
staying in Riversdal, Tuinroete
Vriendelike mense in Riversdal. Verskeidenheid winkels en baie versot op julle JC Slaghuis se wors. Sal elke keer kom vir dit. Mooi groen en ons kon die Slapende Skoonheid sien.
Melissa J. - 11th July 2019
staying in Mosselbaai, Tuinroete
Die Wes-Kaap is pragtig, nie net Mosselbaai nie, alles en almal is net anders as in Johannesburg. Die mense is vriendelik, alles in die Wes-Kaap is so mooi, oral waar jy ry. Ons is baie lief vir die Kaap!
Frans M. - 9th July 2019
staying in Danabaai, Tuinroete
Voel soos die veiligste plek wat jy by kan gaan bly.
Ellen M. - 9th July 2019
staying in Sentraal Mosselbaai, Tuinroete
Dit bly 'n pragtige dorp met uitstekende herinneringe en restaurante.
Lettie B. - 9th July 2019
staying in Danabaai, Tuinroete
Asemrowend mooi.
Shorn . - 9th July 2019
staying in Santosbaai, Tuinroete
Ligging, ligging soos hulle sê. Perfek geleë vir 'n perfekte vakansie!
Fareed V. - 9th July 2019
staying in The Island, Tuinroete
Perfect quiet holiday destination. Value for money.
Retha V. - 9th July 2019
staying in Oudtshoorn, Tuinroete
Daar's baie om te doen vir kinders en lekker restaurante. Mooi natuurskoon. Vriendelike mense.
Trudie V. - 9th July 2019
staying in Infanta, Tuinroete
Dit is 'n home away from home.
Josslyn D. - 9th July 2019
staying in Jongensfontein, Tuinroete
Wonderlike vakansiedorp, sal dit enige tyd aanbeveel.
Wessie V. - 8th July 2019
staying in Mosselbaai, Tuinroete
Lekker plek om paar dae deur te bring. Ons het die ou sandsteengeboue baie geniet.
Cheslyn C. - 8th July 2019
staying in Sedgefield, Tuinroete
Baie rustige atmosfeer en skoon.
Maritza D. - 8th July 2019
staying in George, Tuinroete
Ons gaan elke jaar terug!
William V. - 8th July 2019
staying in Danabaai, Tuinroete
Sal altyd een van my gunsteling vakansiebestemmings bly.
Alison A. - 8th July 2019
staying in Keurboomstrand, Tuinroete
Eat at Enricho’s Restaurant - delicious seafood.
Michael S. - 8th July 2019
staying in Hartenbos, Tuinroete
Sien sterre.
Joreen I. - 8th July 2019
staying in Campher's Drift, Tuinroete
Fantasties!
Allistine A. - 8th July 2019
staying in Danabaai, Tuinroete
Dit is prentjiemooi.
Elizna S. - 8th July 2019
staying in De Rust, Tuinroete
Ons het die lieflike kortpad na De Rust gery. Oulike dorpie om deur te snuffel.
Pam T. - 8th July 2019
staying in Voorbaai, Tuinroete
Nice quiet area, close to beach and shops.
Elize B. - 8th July 2019
staying in Mosselbaai, Tuinroete
Baie vriendelike dorp.
Gideon A. - 8th July 2019
staying in Sedgefield, Tuinroete
Vir my en my metgesel was Sedgefield die perfekte vakansiebestemming, presies waarna ek en my vrou uitgesien het.
Denise V. - 7th July 2019
staying in Piesangvallei, Tuinroete
Pragtige omgewing.
Louise G. - 7th July 2019
staying in Tuinroete
Dit bly maar vir my 'n pragtige deel van ons land. Stormsrivier, die dorpie, was 'n aangename verrassing. Weggesteek, maar doen gerus die moeite en draai daar in. Ek was vir die eerste keer in Jeffreysbaai. Heerlik gekuier en die heerlikste wafels geëet! Gouritsmond was ook een van die plekke waar ek nog nooit was nie. Ons het Gouritsmond toe gery en heerlik gekuier daar. Daar is beslis plekke waar ek nog nooit was nie. Die Tuinroete gaan baie meer van my sien!
Lida L. - 7th July 2019
staying in Oudtshoorn, Tuinroete
Ons het al verskeie male in die omgewing gebly - en is mal daaroor om die Swartbergpas te ry - dit is net 'n ongelooflike belewenis om daardeur te ry. Natuurskoon soos min!
Bouwien G. - 7th July 2019
staying in Keurboomstrand, Tuinroete
It is heaven on earth, what a beautiful place!
Eric M. - 7th July 2019
staying in De Rust, Tuinroete
Beste plekkie om ietsie te eet is by The Village Trading Post. Vriendelike diens en lekker kos.
Annemarie V. - 7th July 2019
staying in Witsand, Tuinroete
Ons het heerlik by The Anchorage restaurant geëet.
Adele B. - 7th July 2019
staying in Witsand, Tuinroete
Die mense is almal baie vriendelik!
Petro L. - 7th July 2019
staying in Witsand, Tuinroete
Ons hou baie van Witsand en sal graag wil teruggaan vir 'n langer tydperk.
Tertius C. - 6th July 2019
staying in George, Tuinroete
Pragtige dorp en 'n munisipaliteit wat weet wat hul doen. Skoon en veilig.
Linda M. - 6th July 2019
staying in Oudtshoorn, Tuinroete
Beautiful place with many activities to do especially the camel rides.
Adrienne K. - 6th July 2019
staying in Lake Brenton, Tuinroete
An exceptionally safe and clean area, it was like holidaying in some of the best destinations in Europe.
Melanie O. - 6th July 2019
staying in Hartenbos, Tuinroete
Mal daaroor! Voel mos soos vakansie!
Henné F. - 6th July 2019
staying in Knysna SSB, Tuinroete
Sien sterre.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za