Resensies van Garden Route

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Garden Route bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.67 uit 5 gekry volgens 8623 resensies.
Adel V. - 8th January 2019
staying in Oudtshoorn, Tuinroete
Oudtshoorn baie lekker plek.
Sabira R. - 8th January 2019
staying in Sedgefield, Tuinroete
Beautiful little town. Awesome scenery and very central to all the major towns. great location to have as a base and travel outwards from there.
Melanie T. - 8th January 2019
staying in Danabaai, Tuinroete
Pragtig, pragtig, pragtig!
Marita G. - 8th January 2019
staying in Oudtshoorn, Tuinroete
Wonderlike ervaring, twee dae is te kort om alles te kan verken.
Rika T. - 8th January 2019
staying in Plettenbergbaai, Tuinroete
Plettenbergbaai is baie mooi! En 'n heerlike plek om vakansie te hou.
Karen S. - 8th January 2019
staying in Oudtshoorn, Tuinroete
Skoonste dorp, selfs op 26 Desember was daar skoonmakers in die strate. Die dorp lyk vooruitstrewend. Daar is geen bouvallige en leegstaande besighede. Hoewel daar ernstige water tekort is, was al die publieke tuine pragtig versorg. Dienslewering duidelik nie 'n probleem in Oudthoorn.
Morne D. - 8th January 2019
staying in Sentraal Mosselbaai, Tuinroete
Still a nice holiday destination and the town is looking good!
Mary V. - 8th January 2019
staying in Knysna, Tuinroete
Beste vakansiebestemming. Jy't die berge en die see binne minute vanaf mekaar. 'n Mooi, skoon dorp.
Christiaan L. - 8th January 2019
staying in Witsand, Tuinroete
Witsand is nou my gunsteling vakansieplek in die land. Ek en my seun is baie erg oor visvang en dis die perfekte plek om dit te doen. Ek het reeds besluit, dis die plek waar ek eendag gaan aftree. Ek hoop hy hou sy atmosfeer as 'n vissersdorpie.
Bernadette A. - 8th January 2019
staying in Plettenbergbaai, Tuinroete
Plettenbergbaai was tops!
Melanie H. - 8th January 2019
staying in Oudtshoorn, Tuinroete
Ons was by Wilgewandel en sal dit as 'n moet bysit!
Charl K. - 8th January 2019
staying in Oudtshoorn, Tuinroete
Nice town as a stopover.
Donay W. - 8th January 2019
staying in Heatherlands, Tuinroete
Baie goeie area en goed geleë. Sal enige tyd in die area bespreking doen.
Koos B. - 7th January 2019
staying in De Rust, Tuinroete
Lieflike dorpie aan die voet van Meiringspoort.
Danelle V. - 7th January 2019
staying in Hartenbos, Tuinroete
As jy van 'n besige vakansie hou is dit die regte plek. Verkeer net tydrowend.
Gd V. - 7th January 2019
staying in Wildernis, Tuinroete
Dit is nou ons nuwe gunsteling strand en vakansiebestemming.
Ben W. - 7th January 2019
staying in De Rust, Tuinroete
Pragtige dorpie! Net geen eetplekke oop op vakansiedae nie.
Anita V. - 7th January 2019
staying in Oudtshoorn, Tuinroete
Tourists have many activities in Oudthoorn to enjoy and well worth a visit.
Hayley S. - 7th January 2019
staying in Santosbaai, Tuinroete
Naby alles.
Andra B. - 7th January 2019
staying in Oudtshoorn, Tuinroete
Pragtige dorp!
Jacobus K. - 7th January 2019
staying in Wildernis, Tuinroete
Lekker besige plek in vakansietyd.
Carinie V. - 7th January 2019
staying in Sedgefield, Tuinroete
Lekker plek en baie sentraal.
Jacobus K. - 7th January 2019
staying in Wildernis, Tuinroete
Dorpie is heerlik bedrywig in vakansietyd.
Linda O. - 7th January 2019
staying in Myoli Strand, Tuinroete
Lovely beach, would love to go back soon.
Lynn F. - 7th January 2019
staying in Robberg, Tuinroete
Perfectly situated in Plettenberg Bay
Lindi V. - 7th January 2019
staying in Reebok, Tuinroete
Pragtige plek en so veilig. Ons swem goed soos opslaan stoele en sambrele het onder gestaan. Soms het ons nie eers die voertuig gesluit nie. Daar is niemand wat jou pla nie. Die die mense is so vriendelik wat permanent daar woon. Dis regtig 'n lekker plek gewees. Beveel met my hele hart Ons stukkie Hemel aan vir as jy rus en vrede soek en net wil wegkom van 'n gejag na wind.
Bennie D. - 7th January 2019
staying in George, Tuinroete
Altyd mooi en lekker dorp.
Chrizelle M. - 7th January 2019
staying in Voorbaai, Tuinroete
Heerlik!
Sanet L. - 7th January 2019
staying in Mosselbaai Gholflandgoed, Tuinroete
Ek sal beslis graag daar wil bly eendag. Stil, rustig en naby alle geriewe en strande.
Dirk E. - 7th January 2019
staying in Stilbaai-Oos, Tuinroete
Pragtig, skoon en lekker Afrikaans!
Gracia H. - 7th January 2019
staying in Oudtshoorn, Tuinroete
Oudtshoorn is 'n baie skoon dorp met baie lekker plekkies om te besoek en aktiwiteite om aan deel te neem. Dit is ook nie te ver van strande en ander dorpe nie. Mense is baie vriendelik en behulpsaam.
Gerhard H. - 7th January 2019
staying in George, Tuinroete
Sal weer terugkom!
Kleintjie T. - 7th January 2019
staying in Glen Barrie, Tuinroete
Baie veilig en netjies.
Salomie V. - 7th January 2019
staying in Danabaai, Tuinroete
It is beautiful and would like to visit again.
Annette E. - 7th January 2019
staying in De Rust, Tuinroete
Dit is nog 'n ou wêreldse sjarme in die hele dorpie. Mens voel dadelik tuis en rustig.
Jaco D. - 7th January 2019
staying in Jongensfontein, Tuinroete
Pragtig.
Ettienne M. - 7th January 2019
staying in Danabaai, Tuinroete
Pragtige klein kusdorpie uit die warboel van Mosselbaai uit. Ons gunsteling plek!
Vickus V. - 7th January 2019
staying in Jongensfontein, Tuinroete
Jongensfontein het nie 'n lekker swemstrand nie, maar is slegs 10 km vanaf Stilbaai waar daar wel 'n lekker strand is. Dit is wel baie veilig en rustig daar en perfekte plek om te rus.
Johan D. - 7th January 2019
staying in Wildernis, Tuinroete
Sal weer soontoe wil gaan as ek platter op die aarde kan woon.
Chris C. - 7th January 2019
staying in Witsand, Tuinroete
Klein dorpie, vriendelike mense.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za