Geverifieerde Resensie

Garden Route

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Garden Route bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 9360 resensies.

Stilbaai, Tuinroete

Fransie en Doep se Stoep

"Pragtige, stil en skoon dorp. "

Knysna, Tuinroete

Elegant Quays Waterfront Apartment

"Dit bly altyd 'n voorreg om hierdie besondere omgewing te besoek."

Mosselbaai, Tuinroete

CBS Accommodation

"Mosselbaai is net die pragtigste plek met die mooiste strande en kuierplekkies. Iets vir almal of jy nou wil rustig wees en die natuur geniet of jy kan 'n lekker koue een gaan vat met vriende by die nabygeleë kuierplekke."

Mosselbaai, Tuinroete

Suidersee Block 2

"Uber of Bolt services would definitely be an added benefit to a vacation.Weather work trip or real holiday. Some of us still need above and will appreciate any contact information. Taxi's are too expensive."

George, Tuinroete

Loerie @ Colnera

"Nie mal oor George nie, maar wel die omliggende dele."

Oudtshoorn, Tuinroete

Stay @ Gracios

"'n Naweek in Oudtshoorn is te kort!"

Wildernis, Tuinroete

At Rest

"We go there often, we love the area."

Witsand, Tuinroete

Goedehoop

"Pragtige plekkie met 'n klein gemeenskap, as jy hou van eenvoudigheid, dis Witsand!"

Heidelberg, Tuinroete

The Heidelberger Self-catering Guest Suite

"Heidelberg is 'n klein dorpie met al die basiese dienste beskikbaar. Skoon ─ ons het geen rommel sien rondlê nie. Pragtige NG Kerk. Baie goed geleë om omringende dorpe soos Riversdal, Stilbaai, Swellendam se Bontebokpark ens. te besoek."

George, Tuinroete

Forest and Pine

"Gaan eet gerus by The Fat Cat!"

Tuinroete

Wilgewandel Holiday Farm

"Wilgewandel volpunte vir die bestuur en werknemers. Almal vriendelik en glimlaggend. Hou so vol. Julle sal my weer sien."

Knysna, Tuinroete

Estuary Rest

"Beautiful, picturesque town with nice restaurants. "

Tuinroete

SeeBries

"Dit is 'n pragtige omgewing."

Tuinroete

Treehouse Cottage

"Excellent whale-watching to top up a fantastic weekend."

Plettenbergbaai, Tuinroete

The Robberg Beach Lodge by Lion Roars Hotels & Lodges

"Roberg Nature Reserve se staproete is soos 'n Avatar-movie. Ongelooflik mooi!"

George, Tuinroete

Danke Ma

"Altyd 'n wenner. "

George, Tuinroete

Danke Ma

"Oor die algemeen het ons George en omgewing, die mense en die dienste baie geniet!"

Uniondale, Tuinroete

Schulteheim Hotel

"Nie eintlik tyd gehad om die dorpie te leer ken nie. Maar oulike ou huisies. Vir ons was dit maar net 'n deurry-dorpie, maar ek is seker die wat vir 'n dag langer wil bly sal dit geniet."

Witsand, Tuinroete

Bay View

"Alles was wonderlik. "

Mosselbaai, Tuinroete

Aloe @ the Sea

"Mosselbaai is pragtig en daar is baie om te doen en te sien."

Knysna, Tuinroete

Fernhill Guest Farm

"Knysna is a magical place! I want to move there!"

Mosselbaai, Tuinroete

CBS Accommodation

"Lekker vakansiedorp."

Mosselbaai, Tuinroete

Innikol 38

"Alles loop en lyk reg."

Mosselbaai, Tuinroete

ATKV Hartenbos

"Dit bly net een fantastiese toeristebestemming, dankie Mosselbaai. "

Tuinroete

Villa Villekula Eco Lodge

"Pragtige deel van ons mooi land. "

Blad
Blad 90 - Wys 2671 tot 2700
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang