Geverifieerde Resensie
Valley Of The Olifants
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Valley Of The Olifants bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 710 resensies.
Hoedspruit, Vallei Van Die Olifante
Kingfisher Creek Safari Cottages"I would recommend the Hoedspruit vicinity as an excellent travel vicinity."
Hoedspruit, Vallei Van Die Olifante
Call of the Wild Lodge"Lovely village with enough shops and restaurants, close to the Kruger National Park gates. Don't forget to visit the Hoedspruit Endangered Species Centre."
Phalaborwa, Vallei Van Die Olifante
Hornbills Rest Country Home"Phalaborwa is the best town, close to all shops and you can still enjoy the Kruger National Park."
Hoedspruit, Vallei Van Die Olifante
Clivia Cottage"Baie oulik en baie lekker, al wat net gepla het is die feit dat of jy nou 'n Suid -Afrikaner of Buitelander is jy betaal dieselfde prys vir sekere dinge. Ek wou so graag presentjies gekoop het vir my vriende hier in Pretoria, wat nog nooit in Hoedspruit was of selfs nooit die geleentheid sal kry om soontoe te kan gaan nie, maar was nie bereid om die pryse te betaal wat hulle vra vir van die goedjies nie. Ek dink dit is onregverdig dat ons (Suid-Afrikaners) so duur moet betaal vir dinge wat so eie aan ons land is. Het ook geniet om by Jessica, die seekoei te kon draai. Dit was baie nice. My seuntjie het dit baie geniet. Dan ook Moholoholo. Die aanbiedings was baie goed en dit regtig geniet, ek sal beide die plekke kan aanbeveel."
Hoedspruit, Vallei Van Die Olifante
Off Beat Bush Lodge"As jy lief is vir die natuur, bied Hoedspruit vele om jou besig te hou."
Hoedspruit, Vallei Van Die Olifante
Hoedspruit Wildlife Estate 266 (Indlovu Lodge)"Die bietjie wat ons van Hoedspruit gesien het aangesien ons net een nag oorgeslaap het, was dat dit 'n mooi, besige, kleurvolle dorp is met vriendelike mense."
Hoedspruit, Vallei Van Die Olifante
Leadwood Tree Safari Lodge"Bosveld! So 'n mooi en interessante dorp. "
Tzaneen, Vallei Van Die Olifante
Tarentilos Country Venue"The place is beautifully breathtaking. The tranquillity is beyond comprehension. We loved it there."
Phalaborwa, Vallei Van Die Olifante
Phalaborwa Town Guest House"Mooi dorp, pragtige omgewing. Goeie ligging vir toegang tot Krugerwildtuin en ander lodges. "
Hoedspruit, Vallei Van Die Olifante
Woodlands Bush Lodge HWE"Few shops open on Sunday, not ideal for tourists."
Hoedspruit, Vallei Van Die Olifante
Mist of Gold"Skoon strate, mooi, groot bome en rustige atmosfeer. "
Hoedspruit, Vallei Van Die Olifante
Clivia Cottage"Die winkels in en rondom Hoedspruit is redelik duur. "
Hoedspruit, Vallei Van Die Olifante
Hoedspruit Wildlife Estate 266 (Indlovu Lodge)"Thank you for making our weekend quite memorable."
Phalaborwa, Vallei Van Die Olifante
Wagon Wheels"Ligging goed vir oorslaap. Toegangsdorp tot die Wildtuin."
Tzaneen, Vallei Van Die Olifante
Die Stoep"Pragtige natuurskoon. Die Stoep is so rustig en aangenaam dat dit self gevoel het soos vakansie!"
Phalaborwa, Vallei Van Die Olifante
Phalaborwa Town Guest House"Goeie ligging, aangename klimaat. Oor-besig na 16:00, verkeer én mense."
Hoedspruit, Vallei Van Die Olifante
Francines Venue & Farmhouse"Die omgewing is baie mooi. Dit is net jammer dat die fenomenale bosveld nou so verskriklik bebou word."
Phalaborwa, Vallei Van Die Olifante
Wagon Wheels"Baie mense gaan in Phalaborwa tuis en omdat dit teen die wildtuin grens is dit ideaal vir dagbesoeke aan die Wildtuin. Daar is ook heelwat te sien in die omgewing."
Tzaneen, Vallei Van Die Olifante
The Stables"Het die oggend vroeg die leeupark se leeus hoor brul. Die wildtuin voel dan sommer nader!"
Tzaneen, Vallei Van Die Olifante
Letaba River Lodge"Pragtige omgewing en natuurskoon met lieflike somer temperature en dit in die winter. "