Resensies van Free State

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Free State bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.35 uit 5 gekry volgens 6055 resensies.
Sticks S. - 8th May 2015
staying in Clarens, Vrystaat
'n Droom vir 'n kunsliefhebber.
Nico V. - 8th May 2015
staying in Bethlehem, Vrystaat
Bethlehem lê baie sentraal ten opsigte van die plekke waarheen mens wil gaan. Clarens is slegs 30km vanaf Bethlehem. Dit is baie ekonomieser om in Bethlehem te oornag en dan Clarens en Golden Gate toe te ry as om te probeer in Clarens akkomoddasie te kry. Bethlehem het baie goeie restaurante en eetplekke wat 7 dae per week oop is terwyl daar in Clarens op Sondae nie veel meer is om te kry na 1 uur nie. Bethlehem het oorgenoeg fasiliteite om alles te kry wat jy nodig het. Jammer, net geen fliek nie.
Danie V. - 8th May 2015
staying in Waverley, Vrystaat
Ongelooflike mooi boomryke buurt wat stil en rustig is.
Nick S. - 7th May 2015
staying in Parys, Vrystaat
I will definitely be back for a long weekend.
Anton D. - 7th May 2015
staying in General De Wet, Vrystaat
Baie mooi.
Pieter B. - 7th May 2015
staying in Clarens, Vrystaat
Maak seker jy boek vir aandetes as jy oor 'n naweek daar gaan wees!
Maryna F. - 7th May 2015
staying in Universitas Ridge, Vrystaat
Afstand na venues waar ek betrokke was net so effe ver gewees. Tog steeds naby genoeg.
Dirk P. - 7th May 2015
staying in Clarens, Vrystaat
Ons vierde besoek aan Clarens en het dit weereens geniet. Lekker vir 'n naweek, maar langer dan dit sal dit seker vervelig word. Pragtige omgewing, maar dit kan koud word en jy moet gewapen teen die koue wees.
Alno S. - 7th May 2015
staying in Fichardt Park, Vrystaat
Is 'n rustige area, lekker veilige area.
Sandra K. - 6th May 2015
staying in Clarens, Vrystaat
Fantasties - ons sal weer en weer kom kuier!
Retha G. - 5th May 2015
staying in Clarens, Vrystaat
Dit was effe stil, want ons was gedurende die week daar en eetplekke het vroeg gesluit. Die restaurant wat oop was het tog aan die vereistes voldoen. Mooiste natuurskoon, alles veilig en skoon strate. Dankie daarvoor!
Alicia E. - 5th May 2015
staying in Clarens, Vrystaat
Stunning dorpie ek beplan al my volgende vakansie daar.
Suzanne R. - 4th May 2015
staying in Pentagon Park, Vrystaat
Rustige woonbuurt
Garth J. - 4th May 2015
staying in Clarens, Vrystaat
'n 4x4-roete sal die waarde verhoog. Sluipslapers in die voetslaan roete in Clarens moet aangespreek word.
Ria S. - 4th May 2015
staying in Beaumont, Vrystaat
Gedurende naweke kan Parys nogal bedrywig raak en dan sukkel jy soms om middagete by een van die plaaslike restaurante te kry veral as jy nie by die kitskosrestuarante wil eet nie.
Manie V. - 4th May 2015
staying in Clarens, Vrystaat
Dit was my eerste besoek, ek het dit waardeer. Sal in die winter wil kom!
Marianne L. - 4th May 2015
staying in Parys, Vrystaat
Parys is pragtig en daar is baie dinge om te doen.
Nadine V. - 4th May 2015
staying in Vrystaat
Hulle adverteer genoeg sodat almal weet wie en waar alles is.
Martin H. - 3rd May 2015
staying in Clarens, Vrystaat
Clarens is 'n pragtige wegbreekbestemming. Ek is in 'n rolstoel en geniet kuns en is self 'n 'crafter'. Wat Clarens wel kort is parkeerplek vir gestremdes en ouer persone met looprame. Nie nodig om alles toeganklik te maak nie, net strategiese parkeerplek en hier en daar 'n oprit na die randsteen. Verder is die mense en besoekers vriendelik. Die inwoners is baie behulpsaam. Eetplekke uit die boonste gestoeltes
Hilton S. - 3rd May 2015
staying in Clarens, Vrystaat
We went to Clarens when the autumn colours were at their most stunning. No shortage of restaurants and coffee shops and the town is beautifully maintained and kept very clean.
Lorraine D. - 2nd May 2015
staying in Waverley, Vrystaat
Goeie area!
Berdine M. - 1st May 2015
staying in Harrismith, Vrystaat
We enjoyed Harrismith. We went for Sunday lunch at Verkykerskop Smiley's Restaurant. It was so delicious and we loved the vibe.
Dave S. - 1st May 2015
staying in Clarens, Vrystaat
Just loved the place. It was our first visit and it certainly lived up to expectations and to the comments I have heard over the years. Like living in a museum. Will most certainly return.
Gerda C. - 1st May 2015
staying in Bayswater, Vrystaat
Rustig, veilig en gerieflik geleë.
Thinus V. - 1st May 2015
staying in Clarens, Vrystaat
Gaan, jy sal nie spyt wees nie!
Nicola G. - 30th April 2015
staying in Clarens, Vrystaat
Dit is die ideale wegbreek vir 'n langnaweek. Daar is baie winkeltjies, restaurante, galerye en is net 'n klipgooi weg van Golden Gate Nasionale Park.
Mzamo Lundi N. - 30th April 2015
staying in Fichardt Park, Vrystaat
Fichardt Park is a great location, very nice and quiet.
Stephan M. - 29th April 2015
staying in Bayswater, Vrystaat
Stil. Dit geniet.
Anton H. - 28th April 2015
staying in Clarens, Vrystaat
Tipiese kunsdorpie. Baie bedrywig.
Jolanda V. - 28th April 2015
staying in Brandwag, Vrystaat
Naby die universiteit en loopafstand na Mimosa Mall.
Amanda V. - 28th April 2015
staying in Clarens, Vrystaat
Mooi
Wilhelm N. - 24th April 2015
staying in Clarens, Vrystaat
Pragtige natuurskoon met baie interessante winkels en dinge om te doen. Ek kan 'n kort opvoedkundige besoekie aan die Ash River Outfall aanbeveel.
Anita C. - 24th April 2015
staying in Universitas, Vrystaat
Sentraal geleë om binne 10 minute jou vergadering, hospitaal of dr. te kan bereik.
Esme T. - 23rd April 2015
staying in Parys, Vrystaat
Ek was so verbaas oor die pragtige plek. Nooit geweet dat dit so vol antieke is nie. Wil nog teruggaan en deur elke plekkie gaan stap. 'n Aanbeveelbare toeristebestemming, maar 'n definitiewe JA op elke Suid-Afrikaner se reisboekie. Vele restaurante en elkeen beskik oor sy eie uniekheid.
Klaas E. - 22nd April 2015
staying in Clarens, Vrystaat
Baie mooi en skoon dorp, aan te beveel.
Marianne G. - 19th April 2015
staying in Clarens, Vrystaat
Sou nogal meer self-gemaakte, gekeurde kunsitems wou sien.
Mignon D. - 19th April 2015
staying in Spitskop Small Holdings, Vrystaat
Erna H. - 16th April 2015
staying in Bloemfontein, Vrystaat
Het gaan oorslaap by Hide Lodge. Dit was uitstekend.
Marianna D. - 16th April 2015
staying in Parys, Vrystaat
Lekker gesnuffel in die oulike winkeltjies!
Martie J. - 16th April 2015
staying in Parys, Vrystaat
Pragtige dorpie, heerlikste biltong.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za