Resensies van Free State

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Free State bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.36 uit 5 gekry volgens 4385 resensies.
Martin W. - 7th January 2020
staying in Fichardt Park, Vrystaat
Uitstekend, geen klagtes.
Reinhardt G. - 7th January 2020
staying in Clarens, Vrystaat
Altyd 'n plesier om Clarens te besoek.
Louise B. - 7th January 2020
staying in Vrystaat
Beautiful scenery, the best only 2.5 hours from Johannesburg. Lovely people.
Vickey B. - 7th January 2020
staying in Clarens, Vrystaat
Beautiful place.
Leané M. - 7th January 2020
staying in Harrismith, Vrystaat
Vreeslike mooi omgewing, en groen!
Marlisé T. - 7th January 2020
staying in Trompsburg, Vrystaat
Die dorp is netjies, infrastruktuur goed. Dit lyk of die munisipaliteit goed funksioneer. 2 koffiewinkels wat toeriste trek.
Michele C. - 7th January 2020
staying in Reitz, Vrystaat
Must visit Chocolat coffee shop, best Cheesecake in the country.
Francois N. - 7th January 2020
staying in Bethulie, Vrystaat
Dis jammer van die opsigtelike plattelandse verval op die dorp.
Marius H. - 7th January 2020
staying in Universitas, Vrystaat
Sit asb aircon in die woonstel, die hitte was te erg.
Chantal H. - 6th January 2020
staying in Clarens, Vrystaat
Pragtige klein dorpie om te ontspan.
Lodewyk V. - 6th January 2020
staying in Trompsburg, Vrystaat
Affieplaas het uitstekende diens en heerlike kos.
Peter M. - 6th January 2020
staying in Clarens, Vrystaat
Will be enjoyed if a relaxed destination is required.
Monique H. - 6th January 2020
staying in Philippolis, Vrystaat
Een aand is meer as genoeg. Die kerk is baie mooi en jy moet regtig hou van geskiedenis om die dorp te geniet. Ons het dit baie geniet maar, weet nie of dit elke persoon se keuse sal wees nie. Die pad na Philippolis was ook besonders mooi en in 'n baie goeie toestand. Die mense was baie vriendelik en die dorp was baie veilig.
Thinus M. - 6th January 2020
staying in Clarens, Vrystaat
Die boesmantekeninge by Schaapplaats is 'n moet!
Hendrik B. - 6th January 2020
staying in Bethulie, Vrystaat
Ons het uitgesien, na aanleiding van plekke om te besoek, om die kroeg in die hotel te besoek, maar kon dit nie kry nie. Baie ryk geskiedenis en sou graag meer tyd wou spandeer om al die plekke te besoek. Daar kan gerus gekyk word om die toestand van die strate te verbeter. Ons het dit baie geniet.
Lizelle W. - 6th January 2020
staying in Bethulie, Vrystaat
Daar is ook baie interessante geskiedenis om en net buite Bethulie.
Dries P. - 6th January 2020
staying in Bethulie, Vrystaat
Ideale halfpad slaapplek.
Johan N. - 6th January 2020
staying in Langenhovenpark, Vrystaat
Mooi veilige area naby aan die hoofroetes.
Desiree V. - 6th January 2020
staying in Bethulie, Vrystaat
Baie onderbeklemtoonde dorpie maar 'n moet om te besigtig.
Nicolene H. - 6th January 2020
staying in La Provance, Vrystaat
Dis 'n baie rustige en mooi omgewing.
Hettie P. - 6th January 2020
staying in Langenhovenpark, Vrystaat
Goeie en veilige area naby hoofweg.
Niel S. - 6th January 2020
staying in Clarens, Vrystaat
Safe and clean.
Hettie P. - 6th January 2020
staying in Clarens, Vrystaat
Natuurskoon pragtig.
Jan D. - 6th January 2020
staying in Philippolis, Vrystaat
Kom slaap hier oor. Baie beter as Bloemfontein of Colesberg.
Adina D. - 6th January 2020
staying in Bethulie, Vrystaat
Die plaaslike restaurant was toe en ons kon nie veel van die omgewing beleef nie. Bethulie is 'n stil en rustige dorpie. Sou graag meer van die kultuur wou ervaar.
Thys C. - 5th January 2020
staying in Philippolis, Vrystaat
Perfek vir 'n een dag stop.
Sue G. - 5th January 2020
staying in Fichardt Park, Vrystaat
Awesome.
Gustav P. - 5th January 2020
staying in Clarens, Vrystaat
Clarens bly 'n baie lekker plek om te besoek en te bly.
Stefan D. - 5th January 2020
staying in Brandwag, Vrystaat
Quite a lot of restaurants and coffee shops very close to the hotel.
Erasmus C. - 5th January 2020
staying in Trompsburg, Vrystaat
Oulike, stil, klein dorpie. Besoek gerus die Snobs Coffee winkel as julle vroeg genoeg daar is, dis 'n awesome coffee shop!
Cornia B. - 5th January 2020
staying in Bethulie, Vrystaat
Pragtige ou wêreldse plekkie, die paaie is in 'n slegte toestand, maar so met meeste klein dorpies. Interessante geskiedenis oor dorpie in pamflet gekry by Lavender Rose.
Hendrik V. - 5th January 2020
staying in Springfontein, Vrystaat
Uitstekend vir ‘n oorslaap, maar dalk nie as ‘n finale bestemming nie.
Dirk J. - 5th January 2020
staying in Clarens, Vrystaat
Clarens is 'n baie mooi dorpie, hier is baie om te doen, en as jy nie iets wil doen nie, is dit die rustigheid vanself. Ons sal weer kom kuier.
Yolandi M. - 5th January 2020
staying in Trompsburg, Vrystaat
Great place for dinner: Affiplaas located next to the BP! We had brilliant steak and chips, great vale for money and quality food!
Judith A. - 5th January 2020
staying in Clarens, Vrystaat
Great place to visit. Stunning walks around the village, lovely coffee shops and restaurants and places to browse for gifts and crafts.
Neeltje N. - 5th January 2020
staying in Philippolis, Vrystaat
Baie interessant met pragtige ou geboue en ryk geskiedenis.
Wessel C. - 5th January 2020
staying in Clarens, Vrystaat
Lots of curiosities, good beer and good food.
Roelien V. - 5th January 2020
staying in Fichardt Park, Vrystaat
Goed geleë naby die N1.
Piet M. - 4th January 2020
staying in Fichardt Park, Vrystaat
Baie sentraal, naby alles.
Anton V. - 4th January 2020
staying in Clarens, Vrystaat
Asemrowend. 'n Moet vir almal.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za