Geverifieerde Resensie
Vrystaat
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Vrystaat bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 7671 resensies.
"Jy kom dadelik agter dat Rosendal se mense daarna omsien. Die paaie is in goeie toestand, die mense vriendelik, strate is skoon en jy voel nêrens onveilig. Dis voorwaar 'n juweel. "
"Baie besig toe ons daar was, maar dit was nogtans baie lekker met baie plekkies om te besoek."
"It is just a suburb in Bloemfontein. On the other hand Bloemfontein itself has a lot to offer the traveller."
"Vir ons was dit 'n oorslaap. Ons het by Waterval Padstal gaan ontbyt eet wat lekker was."
"Die pad om daarna to te ry was net nie baie lekker nie, pad het baie aandag nodig met verwysing na die slaggate."
"Magarita's Seafood and Grill is 'n ongelooflike restaurant in die area wat deur die gastehuis vir ons aanbeveel is. "
"Beautiful surrounds in East Free State next to the Maluti Mountains. Breathtakingly beautiful."
"I would only go to Kroonstad if I had a specific reason - but I did find the people to be very friendly."
"Die mening is dat die area nie `n toeristebestemming is nie, maar besigheidsmense behoort die ligging te geniet."
"Bethulie is vir my bietjie stil. Ons het wel op die brug na 'n pragtige sonsondergang gaan kyk oor die Oranjerivier en die Gariepdam. Ek glo nie ek sal meer as 2 dae daar spandeer nie."
"Elke besoek was 'n fantastiese ervaring, omrede ons so baie van die natuur hou."
"Ons kuier graag hier en al by 3 plekke tuisgaan. Die locals is besonders vriendelik en tegemoetkomend."
"It's a perfect location for quick and easy access to the Drakensberg."
"Netjies omgewing, vriendelike eienaars by Affiplaas, 'n aanwins vir die dorp. Dorp skep 'n rustige atmosfeer."