Resensies van Free State

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Free State bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.35 uit 5 gekry volgens 3710 resensies.
Dave S. - 1st May 2015
staying in Clarens, Vrystaat
Just loved the place. It was our first visit and it certainly lived up to expectations and to the comments I have heard over the years. Like living in a museum. Will most certainly return.
Gerda C. - 1st May 2015
staying in Bayswater, Vrystaat
Rustig, veilig en gerieflik geleë.
Thinus V. - 1st May 2015
staying in Clarens, Vrystaat
Gaan, jy sal nie spyt wees nie!
Nicola G. - 30th April 2015
staying in Clarens, Vrystaat
Dit is die ideale wegbreek vir 'n langnaweek. Daar is baie winkeltjies, restaurante, galerye en is net 'n klipgooi weg van Golden Gate Nasionale Park.
Mzamo Lundi N. - 30th April 2015
staying in Fichardt Park, Vrystaat
Fichardt Park is a great location, very nice and quiet.
Stephan M. - 29th April 2015
staying in Bayswater, Vrystaat
Stil. Dit geniet.
Anton H. - 28th April 2015
staying in Clarens, Vrystaat
Tipiese kunsdorpie. Baie bedrywig.
Jolanda V. - 28th April 2015
staying in Brandwag, Vrystaat
Naby die universiteit en loopafstand na Mimosa Mall.
Amanda V. - 28th April 2015
staying in Clarens, Vrystaat
Mooi
Wilhelm N. - 24th April 2015
staying in Clarens, Vrystaat
Pragtige natuurskoon met baie interessante winkels en dinge om te doen. Ek kan 'n kort opvoedkundige besoekie aan die Ash River Outfall aanbeveel.
Anita C. - 24th April 2015
staying in Universitas, Vrystaat
Sentraal geleë om binne 10 minute jou vergadering, hospitaal of dr. te kan bereik.
Klaas E. - 22nd April 2015
staying in Clarens, Vrystaat
Baie mooi en skoon dorp, aan te beveel.
Marianne G. - 19th April 2015
staying in Clarens, Vrystaat
Sou nogal meer self-gemaakte, gekeurde kunsitems wou sien.
Mignon D. - 19th April 2015
staying in Spitskop Small Holdings, Vrystaat
Erna H. - 16th April 2015
staying in Bloemfontein, Vrystaat
Het gaan oorslaap by Hide Lodge. Dit was uitstekend.
Greg F. - 16th April 2015
staying in Clarens, Vrystaat
Dit is so lekker plek om net weg te breek van alles en te ontspan. Daar is so baie om te doen in so klein dorp. Sal verseker Clarens weer besoek.
Braam P. - 15th April 2015
staying in Westdene, Vrystaat
Baie sentraal!
Joos B. - 15th April 2015
staying in Clarens, Vrystaat
Dat daar geen forelhengelgeleenthede meer is vir besoekers nie, is werklik betreurenswaardig.
Marietjie U. - 15th April 2015
staying in Clarens, Vrystaat
Hemelmooi!
Nicci V. - 14th April 2015
staying in Westdene, Vrystaat
Daar is 'n hele klomp lekker eetplekke. Westdene is ook binne stapafstand van die Waterfront en die Sand du Plessis-teater, wat dit baie gerieflik maak.
Elana V. - 14th April 2015
staying in Panorama, Vrystaat
Was baie tevrede met alles, behalwe die strate in die hele dorp.
Rosalie E. - 14th April 2015
staying in Clarens, Vrystaat
Fantastic destination, had an awesome time there. We also stayed at Sediba Lodge which was a great place. Matt was also a fantastic host will be back. Enjoyed the shops and spent lots of money buying beautiful things. My favourite shop was the candle shop and Clarens Rocks. Very peaceful and tranquil place to go on holiday. People are very friendly and helpful.
Liesl V. - 13th April 2015
staying in Clarens, Vrystaat
Heerlike kuierdorpie en pragtige natuur en omgewing. Al die winkeleienaars is so vriendelik en die restaurante is wonderlik!
Jessica V. - 13th April 2015
staying in Clarens, Vrystaat
Clarens is 'n kuierdorpie. Baie winkels is interessant om na te kyk en 'n mens kry gewoonlik nie tyd om so te kuier in 'n dorp op 'n gewone naweek by die huis nie. Daar is ook 'n paar stalletjies langs die pad wat ons geniet het. Golden Gate was ook fantasties om weer te sien.
Olloff N. - 12th April 2015
staying in Westdene, Vrystaat
Bloemfontein het 'n hele paar besienswaardighede.
Mari P. - 12th April 2015
staying in Clarens, Vrystaat
Die Sondagoggend-kerkdiens om 6:15 was die hoogtepunt oor die Paasnaweek. Ons het tuis gevoel tussen al die vriendelike mense en tee en hot cross buns na die diens geniet. Baie dankie aan al Clarens se mense wat dit spesiaal gemaak het.
Inalise D. - 12th April 2015
staying in Fichardt Park, Vrystaat
Baie naby aan alles.
Hanlie E. - 12th April 2015
staying in Harrismith, Vrystaat
Die dorp kan regtig iets aan hulle strate doen.
Anika V. - 11th April 2015
staying in Clarens, Vrystaat
Clarens is 'n wonderlike plek om te gaan vir 'n langnaweek. Die mooi natuur en rustigheid doen die siel goed. Dit is een van my en my man se gunsteling-bestemmings.
Chaneen L. - 10th April 2015
staying in Langenhovenpark, Vrystaat
Rustige, stil omgewing.
Lillian J. - 10th April 2015
staying in Clarens, Vrystaat
Die skoonste dorp wat ek in jare gesien het. Dis fantasties dat daar nie kommersiële winkels en kitskosrestaurante is nie. Dis beslis 'n moet vir enige reisiger!
Eva P. - 10th April 2015
staying in Deneysville, Vrystaat
Paaie is baie vol gate. Verder nie te sleg nie.
Tjaart O. - 10th April 2015
staying in Harrismith, Vrystaat
Eertydse, pragtige dorp met ooglopende agteruitgang en gebrek aan eetplekke (as jy nie by die groot "franchises" wil aandoen nie).
Beula D. - 10th April 2015
staying in Clarens, Vrystaat
Clarens is puik. Dit was 'n baie goeie ervaring. Golden Gate was vir my baie wonderlik.
Ansunelle V. - 9th April 2015
staying in Clarens, Vrystaat
Pragtige dorpie. Sou nog langer wou bly! Ideale plek vir 'n romantiese wegbreek!
Linda B. - 6th April 2015
staying in Heilbron, Vrystaat
Die strate is vol slaggate en in sommige strate groei die gras kniehoogte.
Jac C. - 6th April 2015
staying in Clarens, Vrystaat
Ons vierde besoek aan Clarens en steeds 'n aangename bestemming.
Theresa P. - 5th April 2015
staying in Bayswater, Vrystaat
Maklik toeganklik tot eetplekke en ander fasiliteite.
Lappies L. - 3rd April 2015
staying in Clarens, Vrystaat
Clarens is mos LEKKER!
Loren C. - 3rd April 2015
staying in Clarens, Vrystaat
Love the natural beauty of the area. Clarens is a must for folk who like to shop in quaint little shops.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]