Resensies van Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.54 uit 5 gekry volgens 23258 resensies.
Annetjie O. - 17th April 2016
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Pragtige dorp.
Amanda B. - 16th April 2016
staying in Durbanville, Wes-Kaap
Pragtige wynplase in die omgewing.
Stacey L. - 16th April 2016
staying in Blanco, Wes-Kaap
Naby die lughawe en N2.
Frank W. - 16th April 2016
staying in Uniondale, Wes-Kaap
Nice little town.
Carmen P. - 15th April 2016
staying in Hartenbos, Wes-Kaap
Dit is 'n baie oulike dorpie.
Charlene U. - 15th April 2016
staying in Bloubergstrand, Wes-Kaap
Hemel op aarde!
Gert H. - 15th April 2016
staying in Robertson, Wes-Kaap
Ons was gelukkig om 'n troue in die ou N.G. Kerk by te woon. Wat 'n wonderlike ou gebou! Die diens daar het bygedra tot ons goeie herinneringe aan Robertson en omgewing. Ons sal beslis weer die omgewing besoek!
Loretta C. - 15th April 2016
staying in Bloubergstrand, Wes-Kaap
Mooi area.
Karen L. - 15th April 2016
staying in Montagu, Wes-Kaap
Ek is mal oor Montagu as toeristebestemming. So baie mooi plekke om te besoek. Ons het geëet by die Montagu Hotel en dit was 'n wonderlike ervaring. Sowat van goeie diens en voortreflike kos. Daar is soveel te sien wat kuns en handwerk aanbetref in Montagu en die omgewing is ook mooi.
Carlo B. - 15th April 2016
staying in Durbanville, Wes-Kaap
Dis 'n lieflike klein dorpie.
Ettione F. - 15th April 2016
staying in Somerset-Wes, Wes-Kaap
As jy nie 'n kar het nie, moenie stres nie! Ons het die Uber gebruik om rond te ry en dit was uitstekend. Pragtige area onder die berg en naby aan verskillende plekke soos die Strand en Stellenbosch. Baie wynplase in die omgewing ook.
Hendrik C. - 15th April 2016
staying in Bloubergstrand, Wes-Kaap
Heerlike atmosfeer.
Roelof S. - 14th April 2016
staying in Bloubergstrand, Wes-Kaap
Mooiste plek in SA.
Ken R. - 14th April 2016
staying in Clanwilliam, Wes-Kaap
Wonderful drives through the Cederberg and a comfortable 40 minute drive to Lamberts Bay.
Marietjie T. - 14th April 2016
staying in Swellendam, Wes-Kaap
Het die dorp baie geniet.
Kobie K. - 14th April 2016
staying in Groenpunt, Wes-Kaap
Fantasties.
Erna G. - 14th April 2016
staying in Die Boord, Wes-Kaap
Die Boord se ligging is uitstekend, dis veilig en gerieflik naby alles.
Enid V. - 14th April 2016
staying in Tulbagh, Wes-Kaap
Sentraal geleë vir besoeke aan wynlande, olyflande en Ceres-vallei.
Deon M. - 14th April 2016
staying in Langebaan, Wes-Kaap
Always love being in Langebaan!
Enid V. - 14th April 2016
staying in Bonnievale, Wes-Kaap
Heel sentraal geleë om by wynlande, vrugte en diesmeer in die omgewing besoek af te lê.
Liezl M. - 14th April 2016
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
Het die Kango-grotte baie geniet. Die mense was vriendelik en ons het die gids baie geniet.
Doreen D. - 14th April 2016
staying in Groenpunt, Wes-Kaap
Ek is mal oor die buzz. Naby aan alles, maar voel soos 'n dorpie op sy eie. Baie lekker stapplekke.
Jan G. - 14th April 2016
staying in Bellville, Wes-Kaap
Uitstekend.
Jean D. - 14th April 2016
staying in Gordonsbaai, Wes-Kaap
Met Bikini-beach wat weggespoel het jare gelede het dit die hoeveelheid mense op die strand en ongelukkig ook die gebruik van die strand effe beperk. Die restaurante (bv. Tallas) is goed geprys en meer as billik met hul porsies. Die dorpie is skoon en mooi.
Milena W. - 14th April 2016
staying in Somerset-Wes, Wes-Kaap
Not to be missed! More space, more greenery, more wildlife, less people without any compromise on quality goods or shops.
Elsabe D. - 14th April 2016
staying in Robertson, Wes-Kaap
Mooiste berge ooit!
Louw V. - 14th April 2016
staying in McGregor, Wes-Kaap
Mooi natuur.
Reinet D. - 14th April 2016
staying in Riversdal, Wes-Kaap
Lieflike plek, ry gewoonlik net deur op pad Kaap toe. Regtig verbaas met die rustigheid van die omgewing waar ons oorgebly het.
Pieter L. - 13th April 2016
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
'n Mooi Karoo-dorpie.
Jeanette M. - 13th April 2016
staying in Swellendam, Wes-Kaap
Die kerkgebou van die NG Kerk en die pragtige tuine daar rondom is 'n besienswaardigheid wat mens nie moet verbygaan nie.
Marinus B. - 13th April 2016
staying in Strand, Wes-Kaap
Weer was baie goed.
Marina T. - 13th April 2016
staying in Houtbaai, Wes-Kaap
Pragtig! Pragtig!
Etienne V. - 13th April 2016
staying in Stellenbosch, Wes-Kaap
Stellenbosch is my hartstad. Ek is so lief vir die atmosfeer en die mense en die natuurskoon. As 'n Pretorianer sal ek enige tyd en enige dag in Stellenbosch verwyl.
Yolanda N. - 13th April 2016
staying in Riversdal, Wes-Kaap
Plattelandse dorpie waar ek veilig gevoel het.
Rudolf S. - 12th April 2016
staying in Campher's Drift, Wes-Kaap
Stil en tog baie sentraal vir George.
Mathys N. - 12th April 2016
staying in De Rust, Wes-Kaap
Pragtige dorp. Heerlike vleis. Mini-mark goed toegerus. Pragtige omgewing. Nie ver van besienswaardighede af nie.
Marina T. - 12th April 2016
staying in Hartenbos, Wes-Kaap
Lieflike plek!
Corne B. - 12th April 2016
staying in Britanniabaai, Wes-Kaap
Die Spar is 'n groot pluspunt vir die omgewing en die personeel was baie vriendelik met ons besoek.
Cecilia K. - 12th April 2016
staying in Bloubergstrand, Wes-Kaap
Dit is definitief die moeite werd om te besoek.
Ronel V. - 11th April 2016
staying in De Rust, Wes-Kaap
Ek kan dit vir enige iemand aanbeveel.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za