Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 36180 resensies.

Worcester, Wes-Kaap

At Leisure

"Dit is ongelooflike mooi wêreld. Ons is baie lief vir Worcester. Naby aan baie ander plekke en besienswaardighede. Bied groot verskeidenheid verblyf en aktiwiteite."

George, Wes-Kaap

57 on Plover

"Die netheid van die dorp, toestand van die paaie en vriendelikheid van elke plek waar ek gekom het, het my geweldig verras."

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

Die Herehuis

"Sal volgende keer verken!"

Mosselbaai, Wes-Kaap

No. 4 Duke Street

"Wens ons kon langer bly!"

George, Wes-Kaap

Pollocks Place

"Beautiful scenery, close to beaches and lots to do. "

Wellington, Wes-Kaap

La Rochelle

"Daar was beurtkrag wat die aankope van aandete bemoeilik het."

Gansbaai, Wes-Kaap

Whalescape

"Rustige en skoon dorpie met vriendelike inwoners."

Prins Albert, Wes-Kaap

Karoo Masterclass Cottage

"Pragtige dorpie, baie om te doen. Goeie restaurante, ry oor Swartbergpas is baie besonders."

St. Helenabaai, Wes-Kaap

Accommodation @ Sea Trader

"Baie baie mooi ongerepte kusdorpie met alles wat jy nodig het."

Paternoster, Wes-Kaap

Baywatch Villa and Cottage

"Baie oulike dorpie met 'n unieke karakter."

Mosselbaai, Wes-Kaap

Withuis

"Voel veilig."

De Rust, Wes-Kaap

Meijer's Rust Farm

"Lekker plattelanse dorp om rustig te word. Geen gejaagheid, lieflike mense om tyd mee te geniet. Lekker."

Mosselbaai, Wes-Kaap

Jollie Patrollie

"Mosselbaai was en is nog altyd een van die beste vakansiebestemmings. Kom al vir die afgelope 50 jaar gereeld na Mosselbaai."

Clanwilliam, Wes-Kaap

Clanwilliam Hills Dam House and Flat

"Baie dinge om te doen en te sien. Die dorp is ook mooi skoon."

Stilbaai, Wes-Kaap

Fransie en Doep se Stoep

"'n Lieflike kusdorp met die mooiste strand, lekker staproetes en genoeg geriewe vir 'n lekker lang bly."

Lambertsbaai, Wes-Kaap

Abalone Self-Catering

"Oulik en rustig! Almal is ongelooflik vriendelik! Maak gerus 'n draai by Alle Dingen - puik diens en heerlike kos!"

Mosselbaai, Wes-Kaap

Point Village Hotel

"Mossel Bay is a great place to visit."

Hermanus, Wes-Kaap

Sandbaai Woonstel

"Fantasiese gasvryheid."

Worcester, Wes-Kaap

Tolbos Backpackers

"Worcester is 'n baie mooi plek. Die dorp is baie groot en mense is vriendelik daar."

Villiersdorp, Wes-Kaap

Dennehof Farm Guesthouse

"Mense in die area is vriendelik en altyd gereed om ’n mens te help."

Boland, Wes-Kaap

Klondyke Farm

"It would be nice if there where maybe some board games or a TV in the house. It was so great."

Mosselbaai, Wes-Kaap

Beacon Wharf Selfsorg Seefront Akkommodasie

"Ons het die zipline gedoen en gaan swem by die Punt."

Robertson, Wes-Kaap

50 White

"Lieflike, lekker plek met baie om te beleef! Volgende keer bring ek nog mense saam. Sulke lekkerte is te goed om nie te deel!"

Mosselbaai, Wes-Kaap

De Branders Woonstel No 58

"Ek persoonlik hou meer van Hartenbos as Mosselbaai. Pragtige strand, alles is loopafstand van De Branders."

Witsand, Wes-Kaap

Breede View Holiday Home

"Baie oulike dorpie met vriendelike, behulpsame mense."

Citrusdal, Wes-Kaap

Kunje Guest Farm

"Very limited supplies and restaurants. Come prepared with supplies."

Kaapstad, Wes-Kaap

McLouds Studio

"Pragtig in somer."

Albertinia, Wes-Kaap

Brakvlei

"Peaceful and quiet little town. "

Blad
Blad 491 - Wys 14701 tot 14730
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang