Resensies van Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.57 uit 5 gekry volgens 38941 resensies.
Henco S. - 26th March 2018
staying in Stellenbosch, Wes-Kaap
Ongelukkig gaan die omgewing agteruit met die plakkers wat orals is.
Albert B. - 26th March 2018
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
'n Pragtige dorpie met asemrowende sterbelaaide nagte. Net die pad tussen die dorp en die N1 kort nog werk om dit verbruikersvriendelik te maak.
Juanita S. - 26th March 2018
staying in Melkbosstrand, Wes-Kaap
Melkbosstrand is 'n rustige dorpie. Ek love dit!
Wendy N. - 26th March 2018
staying in Calitzdorp, Wes-Kaap
Dit is vreeslik mooi.
Charlene J. - 26th March 2018
staying in Struisbaai, Wes-Kaap
Pragtige plek.
Eugene P. - 26th March 2018
staying in Hartenbos, Wes-Kaap
Ons was aangenaam verras dat almal vriendelik is en Afrikaans praat.
Ronel S. - 26th March 2018
staying in Drie Ankerbaai, Wes-Kaap
Fantastiese ligging.
Jakes J. - 26th March 2018
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Dit is 'n jammerte dat die onwettige kreefhandel nie hokgeslaan kan word nie en ek stel voor dat meer gedoen moet word om die publiek bewus te maak van die probleem.
Sandra L. - 26th March 2018
staying in Franschhoek, Wes-Kaap
Franschhoek is 'n baie mooi plek.
Kirsty S. - 26th March 2018
staying in Stanford, Wes-Kaap
Beautiful little village with some lovely wine farms and great outdoor activities.
Miemie P. - 26th March 2018
staying in Rondebosch, Wes-Kaap
Goed geleë naby alles.
Christine C. - 26th March 2018
staying in Vanrhynsdorp, Wes-Kaap
As with all small towns most things close at 13:00 on a Saturday so do some planning. The butchery is excellent with super friendly service. The hotel's restaurant only serves dinner and there isn't much selection for a light lunch. We ate at the grill and steakhouse at the garage which has a spot-on platteland vibe. Very friendly town and a great escape from the pretense of the city. Some excellent wine estates in the greater area, and a visit to the Baghdad Cafe (owned and run by Owen McGregor) on the road to Nieuwoudtville is a must!
Christine C. - 26th March 2018
staying in Doringbaai, Wes-Kaap
We have been to the town before so knew what to expect. It is a pity Fryer's Cove closes at 17:00. A perfect spot to enjoy a sun downer.
Corlie H. - 26th March 2018
staying in Witsand, Wes-Kaap
Pragtige strand en ons het lekker gekuier.
Adriaan J. - 26th March 2018
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Ongelooflike plek, maar baie bekommerd oor die "petty crime" wat tans oor die dorp heers.
Olivia L. - 26th March 2018
staying in Port Owen, Wes-Kaap
Dit is pragtig. Baie voëls en die pragtige waterweë. Beslis die moeite werd.
Johann B. - 26th March 2018
staying in Hermanus, Wes-Kaap
Ons het die wynproe in die Hemel en Aarde Vallei baie geniet - daar is die mooiste wynlandgoedere!
Maria D. - 26th March 2018
staying in Jacobsbaai, Wes-Kaap
The people we saw were all very friendly and everyone greeted.
Anthony M. - 26th March 2018
staying in Bredasdorp, Wes-Kaap
Die twee dagies was net te kort om die dorpie regtig te verken, maar wat ek kon sien spreek van rustigheid.
Annette C. - 26th March 2018
staying in Doringbaai, Wes-Kaap
Grondpaaie bietjie onbekend aan ons. Het nie baie gesien nie. Net oornag.
Wilma C. - 26th March 2018
staying in Stilbaai-Wes, Wes-Kaap
Bly die beste!
Tlou A. - 26th March 2018
staying in Yzerfontein, Wes-Kaap
Nice quiet friendly town. Nice people and quite town.
J P D. - 26th March 2018
staying in Jongensfontein, Wes-Kaap
Rustig, skoon, veillig en regtig 'n droom vir visvang.
Elna B. - 26th March 2018
staying in Strand, Wes-Kaap
Wat baie pla is die honde wat oral op die strand hul besigheid doen en dit onaangenaam maak om op die strand te gaan stap. Verder is dit 'n aangename plek.
Vernon A. - 26th March 2018
staying in Mykonos, Wes-Kaap
Lovely experience.
Ursula L. - 26th March 2018
staying in Parow, Wes-Kaap
Definitief 'n baie goeie opsie, veral vir mense vanaf die platteland.
Caroline H. - 26th March 2018
staying in Sentraal Mosselbaai, Wes-Kaap
Pragtige plek en baie te doen.
Alida J. - 26th March 2018
staying in Bay View, Wes-Kaap
Sal enige tyd hier kom aftree. So rustig en skoon omgewing. Net naby genoeg aan die see en vermaaklikhede, maar ook uit die woel van Desembermaand se vakansiegangers.
Theresa L. - 26th March 2018
staying in Sandbaai , Wes-Kaap
Die plek is pragtig. Die mense wat daar bly is baie bevoorreg om op so `n mooi plekkie te bly.
Dominique S. - 26th March 2018
staying in Caledon, Wes-Kaap
Sweet little town with old school charm.
Elmarie A. - 26th March 2018
staying in Durbanville, Wes-Kaap
Baie stil, rustige en veilige omgewing, naby alles, maar tog voel dit of dit in die platteland is.
Narissa F. - 26th March 2018
staying in Mosselbaai Gholflandgoed, Wes-Kaap
Veilig en rustig.
Jasmine S. - 26th March 2018
staying in Lambertsbaai, Wes-Kaap
Dorp is mooi, veral die see. Lekker eetplekkies en akkommodasie, vriendelike mense.
Francois M. - 26th March 2018
staying in Stilbaai, Wes-Kaap
Pragtige dorpie.
Morne C. - 26th March 2018
staying in Bloubergstrand, Wes-Kaap
Very windy and sandy, which is not in my taste. Good view of Table Mountain and Cape Town.
Ryan R. - 26th March 2018
staying in Knysna, Wes-Kaap
We were really only there for golf. And that was amazing.
Elizabeth B. - 25th March 2018
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Familie dorp met eenvoudige, lieflike, hulpvaardige mense.
Cliff J. - 25th March 2018
staying in Yzerfontein, Wes-Kaap
Awesome.
Gary D. - 25th March 2018
staying in Wildernis, Wes-Kaap
Bird life enjoyed fresh fruit and cheese while we enjoyed our breakfast, was a surprise we did not expect.
Kobus S. - 25th March 2018
staying in Montagu, Wes-Kaap
Netjiese nostalgiese dorpie.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]