Geverifieerde Resensie
Western Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35325 resensies.
"Dit is maar 'n mens probleem, Saterdagoggend van 2021 se Paasnaweek toe lê daar 'n klomp rommel rond van Saterdag se braaiers onder by die see-braaiplekke en ek is nie eers 'n moangat nie, dit is net as jy die heeltyd in skoonheid vaskyk dan sien jy die vullis raak dadelik. Maar nog steeds 'n awesome plek maak dit jou trots."
"Peaceful little coastal town, but with everything you need for a holiday in town. Most fantastic views of the ocean!"
"Mosselbaai sal altyd ons go to place wees. Fantastiese plek daar is baie aktiwiteite en mooi plekke om te sien."
"Beautiful seaside town with stunning beach walks. Very dog friendly. West Coast is the best coast!"
"Britannia Bay is a little off St Helena Bay ─, very quiet little place, away from the crowd."
"Knysna is die dorp waar ek graag my huisie by die see wil hê. Mooi dorp en baie om te doen."
"Die dorpie is pragtig. Ons het wel die aand by the Rude Chef gaan eet en 'n minder aangename ervaring gehad. Ek glo daar is ander plekke wat beter diens sou gelewer het."
"There's a new mall close by to the venue, so shopping is easy. There's always a lot to do in Hermanus. Scuba diving with Neptune Divers was really special."
"Dit is die perfekte vakansie. Rondom Kaapstad is vele wynplase. Veral Franschhoek is 'n moet."
"Baie om te sien op plekke rondom Velddrif. Het Bokkomlaan baie geniet. Bokkoms is spotgoedkoop. Die beste vis en tjips by die hawe op Laaiplek."
"Dit help baie as mens tyd het om Oudtshoorn en die omliggende dorpies te gaan verken. Ek sal maklik weer besoek aan Oudtshoorn aflê."
"Die skoon lug en baie wynplase om van te kies het ons naweek baie lekker gemaak."