Verified Reviews

Western Cape

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape

Rated 4.6 out of 5 based on 35758 reviews.

Prince Albert, Western Cape

Karoo Lodge

"'n Besoek aan hierdie besondere plekkie is in alle opsigte die moeite werd! So mooi skoon dorp met sulke vriendelike mense en soveel om te sien en ervaar. Vermy net Maandae, want dan is die meeste plekke toe (seker om te rus na die naweek)."

Cederberg, Western Cape

Balie’sGat Accommodation

"Loved the Cederberg, need to explore it more."

Mossel Bay, Western Cape

Withuis

"Lekkerste koffiebone te koop - Blue Shed."

Cape Town, Western Cape

Shirley's Place

"Altyd die beste plek!"

Mossel Bay, Western Cape

ATKV Hartenbos

"Mooiste plek in Wes-Kaap. So baie om te geniet dis voorwaar 'n paradys."

Stanford, Western Cape

Laughing Waters Farm

"Small. Interesting. Lots to see, do and eat."

Great Brak River, Western Cape

Kusweg Wegbreek

"Naby aan Mosselbaai met twee groot malls en sentraal geleë met menige besienswaardighede."

West Coast, Western Cape

Kapteinskloof Guest Cottage

"Dis 'n goeie bestemming, veral in die winter. Daar is plekkies wat vir my meer uitstaan natuurlik en plekke waar ek nooit sal gaan."

Hermanus, Western Cape

The Vishuis

"Pragtige plek met so baie om te doen."

Mossel Bay, Western Cape

CBS Accommodation

"As daar 'n betrekking is sal ek permanent verhuis vanaf Kaapstad na Mosselbaai. Die dorp se diens is onvergelykbaar! Talentvolle dorp met baie vir almal. Kunds, kultuur, luier, nostalgie, geskiedenis, doen dit en Mosselbaai het dit! Dis MOSS die plek om te wees en ons het so lekker geslaap. "

Beaufort West, Western Cape

Bakgat Blyplek

"Dis 'n juweel in die Karoo."

Robertson, Western Cape

Engela's Overnight Accommodation

"Vergeet al die restaurante is gesluit op Maandae behalwe Lovern in Voortrekkerweg. Hulle kos was uitstekend."

Cape Town, Western Cape

90 On Beach Boulevard

"Definitief 'n gunsteling vir ons - veral Bloubergstrand!"

Sedgefield, Western Cape

Sedgefield Kingfisher Cottage

"Ons was net vir 1 nag daar so kan nie veel se oor die dorp nie. Dit is 'n baie mooi plekkie, wat ek wel kan se is as jy in Sedgefield is moet jy by Pili Pili Restaurant gaan eet ─ waarde vir geld en regtig heerlike kos!"

De Rust, Western Cape

Meijer's Rust Farm

"Pragtige klein dorpie met heelwat toeriste tipe winkels, maar baie duur."

Elands Bay, Western Cape

House McIntosh

"Jammer dat die toegang deur die rivier nie meer bestaan nie. Dit deel die dorp in 2."

Cape Town, Western Cape

257 Eden on The Bay

"Lovely - beautiful scenery overall."

Mossel Bay, Western Cape

Lodge 91 @ Pinnacle Point

"Mosselbaai is een van ons gunstelingvakansieplekke. Soveel om te doen en ook om te ontspan. Om net die see te sien is vir my 'n ontspanning. Mooiste uitsig van amper enige plek."

Franschhoek, Western Cape

Centre-Ville Guest House

"Baie skoon dorp, kan lekker eet, net reg kies waar. Ook baie goed geleë om die mooi in die omgewing te besigtig."

Witsand, Western Cape

Net Net Holiday Home

"Gasvryheid van ontvangsagentskap uitstekend."

Hermanus, Western Cape

Anchor's Rest

"Their sceneries are breathtaking."

Mossel Bay, Western Cape

Golf Paradys

"Mooi rustige dorp."

Pearly Beach, Western Cape

48 Twist Street

"Baie rustig en mooi strand."

Knysna, Western Cape

Wilson Street Lodge

"Rustige omgewing met vele dinge om te doen."

Page
Page 604 - Showing 18091 to 18120
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers