Geverifieerde Resensie

West Coast

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in West Coast bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 6547 resensies.

Paternoster, Weskus

Paters Haven BnB & Self-Catering

"Mooi blomme en lekker eetplekke!"

Britanniabaai, Weskus

Beach House Britannia Bay

"Lekker rustige dorpie by die see."

Paternoster, Weskus

Beachcomber

"Paternoster is a beautiful town. One just needs to be alert all the time as it can be a bit unsafe."

Velddrif, Weskus

The Sunset Villas

"Mal oor die Weskus!"

Port Owen, Weskus

Joan's Place

"Nice, quiet, not much to do, but if you want to relax, this is the perfect place."

Paternoster, Weskus

Sea Castle 2

"Ons het heerlik gekuier in Sea Castle, maar ons was nie bewus dat handdoeke nie voorsien word nie. Dit sal 'n bonus wees as daar wel in die toekoms handdoeke voorsien word. 'n Ekstra matjie by die toilet/bad sal ook handig wees. Die vloer is baie koud in die winter. Baie oulike plek en ons het heerlik gekuier!"

Paternoster, Weskus

Paternoster Place

"Paternoster Place should update their website and be more specific with their accommodation/rooms."

Paternoster, Weskus

Paternoster's De Oude Muragie

"Very friendly people, great eating places and service is absolutely on point."

Velddrif, Weskus

Netan-El Self-catering

"Was nog altyd mal oor die area en Weskus."

Yzerfontein, Weskus

85 on Dassen

"Die mooiste kusdorpie. Ek sal vir seker weer daar gaan kuier!"

Redelinghuys, Weskus

Affi Plaas

"Redelinghuys itself, though very beautiful and rustic, is very secluded and does not have the basic shopping centres and banking facilities that are necessary in modern day life and may therefore not be central and convenient enough for some tourists. It suited us well as we had to be in Elands Bay and Redelinghuys and we had a tranquil get away in the process."

Lambertsbaai, Weskus

Languedoc Verblyf

"Was my eerste keer daar en ek dink dis 'n moet vir elke toeris om daar te gaan draai. Vriendelike mense, heerlike disse."

Paternoster, Weskus

Aloha 2

"Egte Weskus-gasvryheid in hierdie dorpie met soveel karakter."

Lambertsbaai, Weskus

Languedoc Verblyf

"Dit was nou ons derde besoek aan Lambertsbaai en elke keer kom ons terug na dié Weskusdorp met sy besondere atmosfeer en gasvryheid."

Doringbaai, Weskus

Thornbay Accommodation

"Klein juweel met baie potensiaal."

Vredendal, Weskus

Voni's Cottage

"Het nie die omgewing verken nie, nie die doel van ons besoek nie. Tog is dit 'n goed ontwikkelde plattelandse dorp met die meeste geriewe. As oorslaapplek was dit uitstekend vir ons."

Lutzville, Weskus

The Golden Grape

"Lutsville is 'n skoon en netjiese dorp met al die nodige winkels. Die mense is ook baie vriendelik in die winkels."

Lutzville, Weskus

Art Guest House

"Pragtige, klein dorpie."

Paternoster, Weskus

Sandals

"My gunsteling plek van kleins af. "

Klawer, Weskus

Oasis Country Lodge

"Baie mooi dorpie so tussen die wingerde."

Paternoster, Weskus

Paternoster Place

"Lekker eetplekke en 'n klomp plekke naby, soos Tittiesbaai ens. Die Weskus Nationale Park is ook nie ver nie. Langebaan, Saldanhabaai ens. is almal plekke wat mens binne een dag kan besoek. "

Langebaan, Weskus

4Winde

"Beautiful and friendly."

Weskus

Vensterklip

"We loved driving north from Elands Bay to explore the little known areas around Graafwater and towards Lamberts Bay, we were also in easy reach of Clanwilliam and the Cederburg. Of course we saw lots of spring flowers, large open vistas, the Heerenlogement Cave and the bird colonies of Lamberts Bay. But most of all we loved the laid back, unspoiltness of Elands Bay, although I am sad I did not get to see all the old heritage houses there, another trip. "

Blad
Blad 167 - Wys 4981 tot 5010
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang