Geverifieerde Resensie

West Coast

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in West Coast bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 6672 resensies.

Port Owen, Weskus

Tranquility

"Dit geniet en dit was nie besig toe ons daar was nie."

Paternoster, Weskus

Paternoster Place

"Paternoster is 'n pragtige plek maar het vanaf April tot nou heelwat verander. Winkeltjies is nie meer so interessant soos voorheen nie, niks wat uitstaan nie. Ek was half teleurgesteld, gevoel soos die einde van die seisoen."

Paternoster, Weskus

Dune Ridge Main House

"Ongetwyfeld 'n juweel!"

Jacobsbaai, Weskus

Abalone Guest House

"Love this little town and its friendly people."

Britanniabaai, Weskus

Beach House Britannia Bay

"Quiet, small town. Lovely place."

Jacobsbaai, Weskus

Roos Maryn

"Pragtige see-dorpie."

Calypso Beach, Weskus

Sea Diamond

"Lekker sentraal geleë en sekuriteit is uitstekend. Pragtige area."

Paternoster, Weskus

Ahoy Farmhouse 3

"Small quaint village. Book restaurants in advance!"

Yzerfontein, Weskus

Kaalvoet Villa and Apartments

"Maintain the standard which will attract the people you want to visit & buy in Yzerfontein."

Paternoster, Weskus

Baywatch Villa and Cottage

"Ongelooflik lekker gekuier en was absoluut die ideale venue vir my 50ste!"

Langebaan, Weskus

See @ Sea

"Langebaan is a true gem to be discovered. Beautiful and peaceful. Definitely one of our family vacation spots for future!"

Lambertsbaai, Weskus

Weskus Grotjie

"Het heerlik geëet by Isabellas & Muisbosskerm. "

Lambertsbaai, Weskus

Raston Guest House

"Goeie toerismebestemming."

Paternoster, Weskus

Dreamcatcher Mint

"Lieflike plek vir mense wie absoluut rus en vrede soek. "

Saldanha, Weskus

12 on Beach

"Love Saldanha as my quick break away from home."

Longacres Country Landgoed, Weskus

Long Acres Bahamas Accommodation

"Goed geleë. Lekker vir 'n wegbreek uit die stad. "

Lambertsbaai, Weskus

Sir Lambert's Guest House

"Rustige dorp langs beeldskone strand!"

Lambertsbaai, Weskus

Raston Guest House

"Jammer dat die voëleiland deesdae verwaarloos lyk. Tydens ons verblyf was die elektrisiteit onaangekondig af van vroegoggend tot laataand, nie goed vir toerisme nie; net een restaurant was die aand oop, byvoorbeeld. "

Lambertsbaai, Weskus

Languedoc Verblyf

"Eerste keer wat ons daar was, nie te groot en ook nie te klein plek nie. Mooi strande, die 3 dae daar was heerlik, dit baie geniet. "

Yzerfontein, Weskus

Emmaus-On-Sea

" Mooi area met genoeg om te doen asook net op die gras te sit en na die see en omgewing te kyk en te kyk met boek wat jy gaan vergeet om te lees."

Vredenburg, Weskus

West Coast Central Budget accommodation

"Dit is 'n baie rustige plek om weg te breek van die besige lewe waarin ons leef."

Britanniabaai, Weskus

Beach Haven Cottage

"Area is stil en veilig. Strand is super skoon en mense rondom vriendelik. Beste vakansie ligging in die Weskus. "

Langebaan, Weskus

Lagoonside @ 77

"Sal die plek beslis aanbeveel."

Britannica Heights, Weskus

Whale n Daisy

"Lekker sentraal van alles."

Britanniabaai, Weskus

Absolute Beach

"Enigste nadeel is die afstand van 'n kafee of restaurant af. Verder is dit 'n beeldskone bestemming!"

Lambertsbaai, Weskus

Raston Guest House

"Sad to say this is not a very nice place for a holiday. The Bird Island has had no maintenance for ages. For example, the penguin pools pump has been broken for ages and pool water is stinking and green. The signs are so faded you can't read them, the railings are all broken and their rope is tied to prevent you from falling off the edge. Very embarrassing when you see international guests looking at what should be a beautiful Bird Island just going to ruin."

Lambertsbaai, Weskus

Breathe Inn

"Security must be sharpened. It's out of season why do people still sell crayfish? The area around the shops and the harbour should be painted and cleaned up. Stop people laying around, create vegetable parks where they can work and sell the produce and have food for themselves."

Blad
Blad 166 - Wys 4951 tot 4980
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang