Geverifieerde Resensie

West Coast

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in West Coast bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 6547 resensies.

Yzerfontein, Weskus

64 Atlantic Drive

"Ek en my seuns is mal oor Yzerfontein!"

St. Helenabaai, Weskus

Surfers Heaven

"Love the place and its tranquility. Can't wait for our nexr trip."

Paternoster, Weskus

Astrandt 3

"Vriendelike mense en heerlik rustig. Tyd is irrelevant."

Lambertsbaai, Weskus

Bokkomblommetjie

"Onopgesmukte juweel van 'n vissersdorpie wat mens se hart baie maklik steel. Daar is alle basiese tipes winkels - goeie slaghuis, viswinkel, hardeware, vulstasie, Spar, OK Foods, USave, PEP, verskeie restaurante ens, en wonderbaarlik bly selfoonsein sterk tydens load shedding, maar die ander hoofstroom-winkels ontbreek, en juis dit maak dat mens meer afskakel. Jy koop wat jy nodig het, maar fokus verder baie meer op ontspanning, gesinstyd, die skoonheid van die omgewing, en op goed soos uitstappies strand toe. Die dorpie se mense kom opreg warm, hartlik en behulpsaam oor. Die tipe plek wat mens laat wonder...en weer terugkom."

Elandsbaai, Weskus

Vensterklip

"Is 'n baie mooi omgewing. Lekker rustig as jy stilte soek."

Lambertsbaai, Weskus

Seemeeu

"Lambertsbaai is absoluut 'n kusdorpie wat besoek moet word. Pragtig, rustig en veilig."

Yzerfontein, Weskus

Lugkasteel

"Yzerfontein is a very safe and peaceful retreat with friendly people, wonderful restaurants and well equipped shops."

Yzerfontein, Weskus

Kaalvoet Apartments

"Sal enige tyd weer besoek."

St. Helenabaai, Weskus

Whale n Daisy

"Die viswinkel by die hawe verkoop die beste vis and skyfies. Die hawe het goeie, vars vleis vir lae pryse."

Paternoster, Weskus

Paternoster Manor

"Dit is 'n mooi dorp vol interessante winkeltjies. Ons ete by die Whale Rib was heerlik, Maniki het goeie geskenke of memorabilia, en die strand is skoon en regtig baie mooi. Ons sal definitief weer in Paternoster kuier."

Lambertsbaai, Weskus

Weskus Hokkie

"Go explore the town as much as you can, lots more to it than meets the eye!"

Doringbaai, Weskus

Thornbay Accommodation

"Mens voel gemaklik, sommer met die intrapslag."

Yzerfontein, Weskus

No17 on Mile16

"Beautiful area with friendly people, but not much to do for entertainment."

Velddrif, Weskus

River & Sea

"Vriendelike mense en alles is loopafstand."

Lambertsbaai, Weskus

Seemeeu

"Nie baie om te doen maar net 'n rustige atmosfeer."

Paternoster, Weskus

Sonkwassie

"Net jammer oor baie bedelaars en kreefverkopers wat pla."

Strandfontein, Weskus

Strandfontein Holiday House

"Ons sal definitief weer gaan, vir 'n derde keer!"

Lambertsbaai, Weskus

Albatross No. 2

"Beautiful small coasted town. Lots of nice restaurants."

Lambertsbaai, Weskus

Albatross No. 7

"Muisbosskerm en al die eetplekke daar is tops ."

Langebaan, Weskus

Catalina Cottage

"Een van my gunstelingbestemmings."

Yzerfontein, Weskus

64 Atlantic Drive

"Een van my gunstelingbestemmings, gaan gereeld besoek daar aflê."

Paternoster, Weskus

Marlyn and Dolfyn Self-catering

"Hemel op aarde! Jy kan rustig wees, of besig bly. Daar is genoeg opsies om dit 'n lekker wegbreek te maak vir alle persoonlikhede. 'n Moet as jy 'n kunsliefhebber is."

Doringbaai, Weskus

Misty View

"Dis 'n goeie plek as jy wil wegbreek van die gewoel van die stad."

Doringbaai, Weskus

Thornbay Accommodation

"Hier rus jy en eet vis."

Langebaan, Weskus

Steenbokkie

"Ons sal weer Langebaan besoek."

Velddrif, Weskus

Heron's Haven

"Hele Weskus is 'n lushof om in te kuier en die mense is baie vriendelik."

Elandsbaai, Weskus

Elandsbay Seaview

"Sterk aanbeveel vir rustigheid en stilte."

Paternoster, Weskus

Potters Rest Studio 1

"Klein plekkie met baie te doen. Baie eetplekkies, baie om te sien en te doen. Voel so 'n rukkie of jy in 'n ander wêreld is."

Yzerfontein, Weskus

Lugkasteel

"Asemrowend mooi en een van die veiligste bestemmings om in vakansie te hou. Die rustigheid en vriendelikheid van die inwoners is aansteeklik. Pragtige dorpie."

Strandfontein, Weskus

Seetoe dot com

"Gaan definitief weer kom. Lekker rustig!"

Blad
Blad 57 - Wys 1681 tot 1710
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang