Geverifieerde Resensie
Clarens
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Clarens bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 3007 resensies.
"Clarens is 'n pragtige dorp met baie lekker restaurante en heerlike buitemuurse aktiwiteite."
"'n Top plek om te besoek. Restaurante is absoluut bekostigbaar en stylvol. Sal enigetyd terug gaan."
"Bit of a tourist trap, but nevertheless presents a lot of options for the visitor to choose from."
"Clarens has so much to offer, from arts and crafts, to the best variety of places to eat and the exploration never stops. A must for a weekend getaway."
"Ons was al daar, maar dit was dié keer net nie dieselfde nie. Al die winkels was nie oop nie en die ander het ons nie aangestaan nie. Van die eetplekke was al vroeg toe - het wel toe plekkie gekry en lekker geëet."
"Verskeidenheid van plekke om te eet en kuier. Wonderlike winkels en pragtige omgewing."
"Ons het opgelet dat Clarens in die 4 jaar wat ons laas daar was tot nou toe sy rustige stil strate en restaurante verloor het."