Geverifieerde Resensie
Clarens
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Clarens bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 3007 resensies.
"Left a piece of my heart in this beautiful destination. Will definitely be back!"
"'n Wonderlike dorpie en beslis 'n besoek werd. Sal definitief weer daar gaan kuier."
"Natuur is pragtig en vol verrassings. Mense is vriendelik en behulpsaam. Kooperasie Restuarant het die beste kos en diens."
"Clarens is definitief my gunsteling plek in die hele Suid-Afrika. Altyd skoon en netjies, die dorp is vol lewe en ongelooflik vriendelik! Ek sal nog daar kom aftree!"
"Clarens was altyd 'n groot toeris-trekpleister, maar die dorpe val uitmekaar uit met die slegte paaie en vervalle voorkoms."
"Ons hou van Clarens en vind telkens iets nuuts, soos die staproete in die reservaat in Desember 2020, en nou weer 'n splinternuwe restourant. Die boekwinkel is eweneens 'n belewenis."
"We love Clarens and we try to visit at least twice a year, we would come more frequently if it was at all possible."
"Lovely town to visit. We went quad biking through the mountains with Maluti Mountain Adventures, which was a gorgeous sight and would recommend it to anybody."
"Dit sal goed wees as daar 'n Spar of Checkers of so tipe kettingwinkel daar opgerig kan word."
"Ons was al te veel kere daar. Die winkels vir my almal dieselfde - geen nuwe idees of innovasie nie. Ek hoop Clarens dink aan nuwe aanbiedinge."
"We absolutely love coming to Clarens. We come back every single year when we can and the town never disappoints."