Geverifieerde Resensie

Clarens

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Clarens bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 3007 resensies.

Clarens

Rooikat Cottage

"Clarens is 'n pragtige dorp met baie lekker restaurante en heerlike buitemuurse aktiwiteite."

Clarens

Rooikat Cottage

"Awsome place."

Clarens

Gypsy Wagons

"'n Top plek om te besoek. Restaurante is absoluut bekostigbaar en stylvol. Sal enigetyd terug gaan."

Clarens

Mooigezicht

"Nie vir kinders nie. Bederf eerder vir mamma alleen vir die naweek."

Clarens

The Clarens Country House

"Perfek vir 'n naweekwegbreek."

Clarens

Die Kruik

"Clarens is baie mooi. Ons sal weer gaan."

Clarens

RiverWalk Guest House

"Beautiful surroundings."

Clarens

Hannic's Retreat

"Dis 'n moet vir enige een!"

Clarens

La Bri

"Oulike klein dorpie. Gaan jaarliks terug. Goeie restaurante. Veral TREATS Restaurant is uitstekend."

Clarens

Titanic View - Place of Peace

"Definitief 'n juweel om te gaan besigtig."

Clarens

La Bri

"Baie mooi natuurskoon en netjiese dorp. Kan egter probeer om die gate in die pad te herstel."

Clarens

Domaine Sérénité

"Bit of a tourist trap, but nevertheless presents a lot of options for the visitor to choose from."

Clarens

de Minimalist House

"Altyd lekker."

Clarens

Domaine Sérénité

"Pagtige omgewing met vriendelike mense."

Clarens

Amani Guest House

"Clarens has so much to offer, from arts and crafts, to the best variety of places to eat and the exploration never stops. A must for a weekend getaway."

Clarens

V'Kansi Khaya

"Always a nice break and fun walking around and enjoying all the art."

Clarens

Bikiberg

"Clarens is so 'n mooi wegwaan dorpie ingenessel in so mooie natuur. Die een ding is wat mag pla is die aanhangers wat by mens se kar en in die straat jou kom pester en jou kar probeer was sonder dat jy dit gevra het. "

Clarens

Kiara Lodge

"Clarens is great."

Clarens

Piccolo Nido

"Wonderful hikes right on your doorstep."

Clarens

Rooikat Cottage

"Ons was al daar, maar dit was dié keer net nie dieselfde nie. Al die winkels was nie oop nie en die ander het ons nie aangestaan nie. Van die eetplekke was al vroeg toe - het wel toe plekkie gekry en lekker geëet."

Clarens

Fairview Cottages

"Die dorp se strate nodig aandag."

Clarens

La Bri

"Asemrowend mooi om die dorp en die lekkerste atmosfeer in die dorp. Beslis 'n meer gereelde plekkie om te besoek."

Clarens

Kiara Lodge

"Dis pragtig."

Clarens

Periwinkle Blue

"Clarens is 'n moet. Lekke plek."

Clarens

Rebellie Gaste Plaas - Loslit

"Verskeidenheid van plekke om te eet en kuier. Wonderlike winkels en pragtige omgewing."

Clarens

La Bri

"Gaan in die week, naweke is die hele JHB en PTA daar, dan rus jy."

Clarens

Stonehaven Clarens

"Fantasties."

Clarens

Cottage Pie

"Baie mooi natuur."

Clarens

Rooikat Cottage

"Daar is baie besienswaardighede in en om Clarens en 'n moet vir elke toeris."

Clarens

Amber Selfsorg

"Ons het opgelet dat Clarens in die 4 jaar wat ons laas daar was tot nou toe sy rustige stil strate en restaurante verloor het."

Blad
Blad 38 - Wys 1111 tot 1140
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang