Geverifieerde Resensie

Clarens

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Clarens bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 3007 resensies.

Clarens

Accommodation @ The Spa

"Clarens is ongelooflik mooi. Ideaal vir 'n naweek-wegbreek!"

Clarens

Linwood Guest Farm

"Soos altyd - kunstenaars heaven en goed vir die siel. En natuurlik Purple Union, jou sjokolade is great. En sommer alles saam met hierdie pragtige dorpie is awesome - love it."

Clarens

Clarens Cottage

"Love coffee shops and mountains."

Clarens

Woodlands Retreat Private Property

"Jammer daar is net een supermark en geen banke nie. Nie een van die besighede het Amex-kaart aanvaar nie. Het die winkeltjies baie geniet. Dit maak Clarens uitsonderlik. Ons het Clarens en Goldengate baie geniet."

Clarens

Woodlands Retreat Private Property

"Puik omgewing vir 'n wegbreeknaweek."

Clarens

Habitat

"Soos die meeste van die Vrystaat, is Clarens altyd vriendelik en verwelkomend. Oor die algemeen is Clarens 'n stukkie hemel op aarde."

Clarens

Rooikat Cottage

"Love Clarens! Great restaurants and shops."

Clarens

Piccolo Nido

"Pragtig en baie rustig. "

Clarens

Ash River Lodge B&B

"Clarens is beslis een van die Vrystaatse Toeristemegas. Die besighede en mense van Clarens is baie vriendelik. Ons het heerlik van winkel tot winkel gestap. Een plus punt is dat mens jou voertuig kan parkeer en stap. Ons het heerlik gekuier in hierdie pragtige dorp. Net jammer dit het nie gesneeu nie, maar ons het die Vrystaatse koue beleef."

Clarens

Jovali

"Die dorpie word verbasend goed onderhou. Die mense is vriendelik en die winkels netjies en uiters billik geprys."

Clarens

Fairview Cottages

"Pragtige dorpie met indrukwekkende winkeltjies vir elkeen. Die dorp is naby aan baie klein dorpies wat ook besoek kan word. Golden Gate met indrukwekkende staproetes en berge is slegs 'n paar minute weg. Dis nou as jy jouself uit Clarens se winkels kan dwing! "

Clarens

Bikiberg

"Ongehoord duur. "

Clarens

Birchwood A & B @ Clarens

"My gunsteling plekkie om tyd te vertoef. 'n Heerlike vakansieplekkie met genoeg om besig te bly. "

Clarens

Hannic's Retreat

"Baie skoon dorpie."

Clarens

Bella Vista

"We will definitely be back."

Clarens

Views

"‘n Pragtige dorpie met baie winkeltjies en lekker eetplekke! ‘n Moet besoek plek. Een van die oulikste in die land!"

Clarens

La Bri

"Restaurants were very busy and overall service in the restaurants was not great."

Clarens

Rosewood Corner

"Clarens is baie nice, net vrek duur."

Clarens

Rooikat Cottage

"Die omgewing is fantasties, ek voel die eetplekke is te duur."

Clarens

Ash River Lodge B&B

"Beautiful getaway."

Clarens

Mooigezicht

"Lekker naweekwegbreek-dorpie, alhoewel bietjie ver van Pretoria af (4 ure). Die locals is baie vriendelik en hulpvaardig, het lekker gesels met 'n paar van hulle. As jy van inkopies hou, is dit die plek vir jou, alhoewel baie van die winkels dieselfde items verkoop."

Clarens

Jovali

"Weereens asemrowend. Pragtige toeristebestemming. "

Clarens

Hopton House

"Clarens Parkrun is 'n moet! Moet op jou bucket list wees. Stunning views!"

Clarens

Hannic's Retreat

"Ons is gereelde besoekers en dit is altyd 'n wonderlike ervaring om die dorp en omgewing te besoek."

Clarens

Birch Cottage

"Lovely destination to rest and spend time with family and friends."

Clarens

By the Way Gastehuis

"Clarens is werklik die juweel van die Vrystaat. Pragtige landskappe en vriendelike mense laat jou tuis voel en van al jou bekommernisse vergeet."

Clarens

Bikiberg

"Interessante dorp met iets vir elke smaak. Eetplekke van die beste!"

Clarens

Collett House

"Pragtige dorpie! Ideale plek vir 'n rustige wegbreek van al die geraas."

Clarens

Amber Selfsorg

"Amazing destination. Lots of hiking and people are very friendly."

Clarens

Mountain View Manor

"Effens oorgekommersialiseerd na my smaak. Was meer uit die dorp in die natuur."

Blad
Blad 58 - Wys 1711 tot 1740
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang