Geverifieerde Resensie
Eastern Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Eastern Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 6442 resensies.
"Very nice area. I will recommend anyone to go to Bluewater Bay for a holiday, close to the N2 high way and close to shops. "
"Conifer is twee blokke vanaf die seefront. Mens kan dit sonder versuim aanbeveel."
"I will definitely consider this place next time when I travel to PE."
"Graaff-Reinet is 'n lieflike dorpie met heerlike restaurante wat ek enige tyd sal aanbeveel."
"Die inwoners bepaal die dorp. Die inwoners wat ek ontmoet en mee te doen gehad het, regverdig net goeie woorde."
"As jy opsoek is na geskiedenis, natuur en lekker, oulike inkopies by deli’s en antieke ware is hierdie die plek. Die restaurante kan kompeteer met dié in die stad. Maak gerus 'n draai by die brouery!"
"The River Spa is the place not to be missed and as well a midnight cruise at Haylards."
"Buite seisoen was die diens nie op standaard nie en kon nêrens met 'n kaart betaal nie."
"Addo het omtrent 800 olifante. Die kans om hierdie reuse te sien is baie groot. Ons het binne die eerste 20 minute in die park op 4 troppe afgekom. Wat 'n wonderlike ervaring!"
"Uit 'n veiligheidsoogpunt dink ek dis belangrik dat mens die dorpe vemy en eerder oornag op plekke soos Aloe Grove waar mens nie bekommer oor jou motor, wat dalk kan weg wees, die volgende oggend nie."
"Kei Mouth still has that small holiday village feel. It has everything you need and above all is right in the mouth of the Great Kei, gateway to the Transkei resorts. It's well well worth a visit."