Geverifieerde Resensie

Eastern Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Eastern Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 6479 resensies.

Jeffreysbaai, Oos-Kaap

Tulip 14

"Pragtige plek met alles wat 'n mens kan vra om jou vakansie nog lekkerder as lekker te maak."

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

Rietjiesbos Self Catering

"Nie besef hoeveel daar is om te geniet en te sien nie."

Venterstad, Oos-Kaap

Driekwartblou Gastehuis

"There is not much to see or do in Venterstad, but we enjoyed the guest house tremedously. It was a good stop on our way to the EC."

St. Francis, Oos-Kaap

Ships Bell Apartments

"Pragtige dorp en mooi skoon."

Oos-Londen, Oos-Kaap

Leisure Lodge

"Ons het Lavender Blue mark baie geniet."

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

Leopard's Valley Guest Cottages

"It was very wet when we arrived at Graaff-Reinet. The town seems to function well with a variety of businesses. We did come to the conclusion that it was best to drive to places withing the town rather than walk from a safety perspective - just one too many opportunists hanging around hoping for a handout. The town was neat and clean and generally created a good impression."

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

Profcon Resort

"Wonderlik. Die dorp kan net meer moeite doen met bemarking."

Middelburg, Oos-Kaap

Halfway Rest

"Mooi dorpie en pragtige huise."

St. Francis, Oos-Kaap

Cottage on College

"St. Francis is a perfect little fishing village, loved it so much! Perfect for city dwellers that need a quiet getaway."

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

Aan Die Oewer Graaf-Reinet Guesthouse

"Baie lief geword vir die klein dorpie, sal weer teruggaan."

Nxuba (Cradock), Oos-Kaap

Annies Guest House

"Ai, net hartseer hoe die dorp agteruit gaan. Daar is net geen "maintenance" van die munisipaliteit se kant af om die paaie te herstel in die dorp nie."

Gqeberha (Port Elizabeth), Oos-Kaap

SANParks Addo Matyholweni Rest Camp

"Daar is nie regtig iets om te doen nie - so 1 dag en 'n nag is meer as genoeg. Bayworld het 'n robvertoning en jy kan kyk hoe die pikkewyne gevoer word - maks 45 min en jy is daar uit. Die Casino het 'n lekker "entertainment area" vir die kinders - dit hou hulle so 'n uur besig. Daar is meer as genoeg winkelsentrums en jy kan alles kry wat jy benodig."

Nieu-Bethesda, Oos-Kaap

Furrows Lodge

"Gaan kyk en beleef self!"

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

Boer and Brit

"Een van die mooiste dorpe in die Oos-Kaap. Die mense is vriendelik, gasvry en warm van hart!"

Gqeberha (Port Elizabeth), Oos-Kaap

Opi-See

"Ons was net een van die 4 dae in Port Elizabeth en dit was nie 'n wonderlike ervaring nie. Port Elizabeth is maar redelik vuil en die deel waar ons was het ons glad nie laat veilig voel nie. Blue Horison en Jeffreys Bay presies die teenoorgestelde, beveel dit vir enige iemand aan."

Jeffreysbaai, Oos-Kaap

16 Flame @ Supertubes

"As jy gaan shop by klerewinkels, vind uit oor die specials anders is die pryse te hoog vir Jan en alleman."

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

Sundays Karoo Guesthouse

"Graaff-Reinet het sy outydse prag verloor soos enige ander kleindorpies regoor die land, Wes-Kaapse dorpies uitgesluit."

Gqeberha (Port Elizabeth), Oos-Kaap

Shore Break

"The tranquil place to stay."

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

Boer and Brit

"Rustige plek om jou batterye te herlaai."

Port Alfred, Oos-Kaap

Pyramid House By the Sea

"No entertainment places especially for the children."

Jeffreysbaai, Oos-Kaap

Marina Sands 11

"If you want to explore, come to Jeffreys."

Gqeberha (Port Elizabeth), Oos-Kaap

420 on Cape

"Gqeberha is a very beautifully place to be. Thank you, indeed it is a friendly city."

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

Kambro Cottage

"Lekker winkels en restaurant. Beslis 'n stop vir 'n paar dae, die moeite werd."

Aberdeen, Oos-Kaap

Die Dorpshuis

"Aberdeen is 'n baie mooi plek met mooi mense."

Gqeberha (Port Elizabeth), Oos-Kaap

Mika's Tree

"A beautiful friendly city."

Gxarha (Morganbaai), Oos-Kaap

Willieweggie

"Beautiful little village on the sea. Very friendly and safe environment. Lots of outdoor activities"

Chintsa (Cintsa), Oos-Kaap

Crawford's Beach Lodge

"Daar is vreeslik baie dinge om te doen. Wat ek mis is restaurante en kruideniersware winkels, maar verstaan dat dit seker te moeilik is om daar 'n bestaan te maak."

Blad
Blad 41 - Wys 1201 tot 1230
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang