Verified Reviews

Eastern Cape

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Eastern Cape

Rated 4.4 out of 5 based on 6503 reviews.

Nxuba (Cradock), Eastern Cape

Linduli Farmstay

"Die Berg zebra kamp naby is baie mooi, wat die dorp self betref lyk die dorp beter as sommige platelandse dorpe wat totaal en al uitmekaar val. 'n Mens kan egter ook maar sien dat sekere sake aandag geniet, paaie is vol slaggate en oor die algemeen is daar ook min winkels, om eerlik te wees kon ek glad nie 'n winkelsentrum vind nie behalwe die Spar, maar miskien is ek daar verkeerd."

Middelburg, Eastern Cape

Welvanpas Guestfarm

"Die dorp het glad nie beïndruk nie."

Haga-Haga, Eastern Cape

OppiePlaas Country Estate

"Haga-Haga is a great get-away from all the 'hustle and bustle'. Tiny and secluded with spectacular beaches and scenery, it is a little South African jewel."

Nieu-Bethesda, Eastern Cape

Outsiders B&B

"A must-visit town, this is my fourth vist over the last 15 years and it just keeps on getting better."

Jeffreys Bay, Eastern Cape

Jbay Holiday Home

"Baie lekker sal enige tyd mense verwys."

Middelburg, Eastern Cape

Halfway Rest

"Mooi karoo-dorpie maar armoede en verval is baie sigbaar. Dis egter 'n ideale oorblyplek weens die dorp se sentrale ligging. Brandstof is net verskriklik duur (duurder as ander plekke)!"

East London, Eastern Cape

Chanteclear

"Ek ken nie eintlik die omgewing nie, maar lyk na 'n aangename plek om 'n paar dae deur te bring."

Aberdeen, Eastern Cape

Pagel House B&B

"Ons het slegs oorgeslaap en nie baie tyd op Aberdeen spandeer nie, maar het wel baie vriendelike diens en 'n lekker aandete by The Blue Door restaurant gekry. Ons kan hulle beslis aanbeveel."

Gqeberha (Port Elizabeth), Eastern Cape

Serendipity Selfsorg

"Baie van die toeriste besienswaardighede is bo verwagting duur"

East London, Eastern Cape

Seaside Shambali

"Altyd lekker om in Oos Londen te bly."

Makhanda (Grahamstown), Eastern Cape

Acorn Cottage Bed and Breakfast

"The town infrastructure is not being maintained (potholes, missing roadsigns, rubbish not collected in some areas). Private property, on the other hand, seems to be old but well maintained. Very historical with wonderful architecture. It's a pity it is being neglected by the authorities."

Graaff-Reinet, Eastern Cape

Pienaarsbaken Farm Cottages

"Graaff Reinet het baie besienswaardighede."

Queenstown, Eastern Cape

Protea Place

"Quiet town, perfect to stay over when travelling."

St Francis, Eastern Cape

Sandown Self-Catering

"Gaan eet gerus by Clives' Choca Block oo die hawe! Ligging en kos is briljant!"

Jeffreys Bay, Eastern Cape

Abaco

"Nice place for holiday. Quiet and clean."

Gqeberha (Port Elizabeth), Eastern Cape

Garden Sanctuary Suites

"Hou baie van die stad. Baie om te doen."

Lady Grey, Eastern Cape

Blue Pepper Guest House

"Teleustellend dat daar geen ordentlike supermark is nie! Spar/Pick en Pay? Opsies vir eetplekke maar gering!"

Joubertina, Eastern Cape

Bethany Farm

"The best thing about Joubertina is Cynthia's cheese cake and homemade bread, and roadside 'stall' on the R62 - a tiny complex of shops and a diner. Don't miss it."

Graaff-Reinet, Eastern Cape

Karoo Vine Cottages

"Die dorpie het wat my aangaan baie agter-uit gegaan. Was altyd so mooi. Maar is nog goed genoeg vir 'n aand se oorslaap."

Jeffreys Bay, Eastern Cape

Jamaican Palms 16

"If only the tar roads could be re-surfaced, driving around in town would be a pleasure."

Graaff-Reinet, Eastern Cape

Valley of Ironstone

"The Valley of Desolation is a must for a visit."

East London, Eastern Cape

111 Rose and Ale

"Pragtige area, maar ontoeganklik as gevolg van die roetes daarheen."

Hogsback, Eastern Cape

Trewennan Main House

"Enige natuurliefhebber se droomvakansie!"

Nxuba (Cradock), Eastern Cape

The Palms

"Aangename verassing."

Kei Mouth, Eastern Cape

Kei Sands Resort Unit 18

"Baie rustig en die perfekte plek."

Page
Page 40 - Showing 1171 to 1200
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers