Geverifieerde Resensie
Eastern Free State Highlands
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Eastern Free State Highlands bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 3491 resensies.
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Montroux Self-Catering"Wat 'n wonderlike dorpie om te besoek in die hartjie van die Vrystaat."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Bikiberg"Clarens is 'n belewenis. Maar ongelukkig word sulke belewenisse 'n vertrapping, veral oor naweke en dit bederf die atmosfeer. Dit bly egter ongelooflik mooi en die moeite werd om te beleef."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Amber Selfsorg"Clarens is die beste plek vir 'n vinnige wegbreek."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Stonehaven Clarens"Pragtige dorp, veilig, uitstekende diens. Gewillig om te help."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Zwartmodder"A must-visit place with a friendly atmosphere and wonderful golf course."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Lavender & Rust"Uitstekende wegbreek om weer te kan herlaai en die wonder van ons wêreld te ervaar vir enige iemand wat naby genoeg is, of die moeite werd om van ver af te kom. Ek dink Clarens is absoluut enig in sy soort in SA."
Fouriesburg, Oos-Vrystaatse Hooglande
Uitzicht Game Lodge"We didn't really have time to explore but there were many interesting places in the town and on the road to Clarens."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Arundel Studios"Magical and mystical. Great location to refresh and reboot!"
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Dynasty Red Mountain Ranch"Ons het die white river rafting deur Clarens Xtreme aangepak en dit was absoluut die moeite werd! Ek sal dit enige tyd aanbeveel."
Fouriesburg, Oos-Vrystaatse Hooglande
Lesoba Guest Farm"Ons het in Clarens gaan rondstap, was heerlik!"
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Cottage Pie"Dit was ons eerste besoek, maar beslis nie ons laaste nie. Besoek gerus die Duitse restaurant, Rotter Hanh, wat net van die plein af is. Ons het hom amper gemis. Dis 'n lekker kuier restaurant met 'n idilliese uitsig en uitstekende kos en bier."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
de Minimalist House"Always add an additional day to stay as there's a lot to see. Nice place to visit."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
The Nelsbells Cottage"Lekker wegbreek vir 'n naweek of langnaweek met genoeg aktiwiteite in die nabye omgewing."
Fouriesburg, Oos-Vrystaatse Hooglande
Lesoba Guest Farm"Quiet and unassuming, not as much variety as Clarens but not as busy. Not to be over-looked."
Rosendal, Oos-Vrystaatse Hooglande
Witteberg Cabin"'n Besoek aan Rosendal word beslis aanbeveel en Witteberg Cottage is ideaal. Die Senekal - Rosendal pad het baie slaggate, maar as jy stadig en versigtig ry is dit nie 'n onoorkombare probleem nie. Ons het dit gedoen in 'n gewone 2 wiel-aangedrewe sedan met lae vryhoogte."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Gypsy Wagons"Clarens is nog 'n juweel in die SA-landskap. Ons het veilig gevoel. Die dorp is besonders skoon."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
La Poste Apartment"Wonderlike dorpie met besonderse winkels en eetplekke."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Hannic's Retreat"Altyd iets nuut om te ontdek. Wens net meeste winkels wil bietjie langer oopbly oor 'n naweek!"
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
De Ark Mountain Lodge"Verrassend anders as plekke soos Dullstroom en Parys. Winkels het kwaliteit en 'n groot verskeidenheid teen bekostigbare pryse."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Cottage Pie"Dit is 'n baie mooi, toeriste dorp. Defnitief 'n moet besoek vir enige iemand wat van die natuur hou."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Domaine Sérénité"It's ok - but the town itself has limited appeal after one day."