Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 15801 resensies.
Robertson, Ontsnap Uit Kaapstad
Cellar1947"This place is an absolute gem. I hope more people get to experience it."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Owl House Cottage"Amazing holiday destination. Beautiful place with the most friendly and kind people."
"Ongelukkig nie veel te doen nie. Die Peron restaurant is 'n besoek werd."
"Pragtige, nostalgiese plek met asemrowende natuurskoon en romantiese wynplase met historiese argitektuur en wingerde."
St. Helenabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Whale n Daisy"Baie sentraal geleë om omliggende plekke te besoek."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Whalers Self-Catering"Hermanus is 'n lieflike plek en het baie vriendelike mense."
Stanford, Ontsnap Uit Kaapstad
Stanford River House"Stanford het diep in my hart ingekruip. Die mense is vriendelik, die winkels is propvol unieke skatte, en die wandelroete langs die rivier is prentjie mooi."
Robertson, Ontsnap Uit Kaapstad
On the 18th"A must is to visit the 4 Cousins restaurant. You ask for a glass of wine and you are brought 3 to taste from so you can make your selection. How cool is that! The golf course is in very good condition and a good challenge."
Riebeek-Kasteel, Ontsnap Uit Kaapstad
Merindol Manor"Lekker naby aan die Kaap en vol interessante plekkies."
Struisbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Sjoe"Heerlik by die hawe, strande mooi skoon, baie geskenk winkeltjies, genoeg uiteet plek tussen Struisbaai en L'Agulhas."
Riebeek-Kasteel, Ontsnap Uit Kaapstad
Bloemendal Guest Cottage"Het die olyfplase besoek en baie vriendelike diens by die Olive Boutique gekry. Sal vir seker weer Riebeek-Kasteel te kom. Local is tog die beste. "
"Beautiful place, not best destination with young children as they need to be entertained."
Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad
Marula Lodge Guesthouse"Rustige dorpie, vriendelike mense en lekker eetplekkies."
"Greyton is een van daardie dorpies wat diep in mens se hart kruip en dan daar gaan wegkruip!"
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Hermanus 13 on 2nd Guest Rooms"Dit bly een van ons gunstelingvakansieplekke!"
St. Helenabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
The Lazy Daisies"Wonderlike bestemming, sonder pretensie en baie om te doen in die omliggende gebied."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Simply Yzer Self-catering Apartments"Great! Ek het selfs 'n huis daar gehad vir 10 jaar, so ek ken die plek baie goed. "
Worcester, Ontsnap Uit Kaapstad
Kleine Nessie"Ongelooflike plek. My kinders is daar op skool. Ons is baie lief vir Worcester."