Geverifieerde Resensie
Escape From Durban
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Durban bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 3953 resensies.
Margate Beach, Ontsnap Uit Durban
Santorini 207A"Margate Beach seems to have been neglected with respect to maintenance and safety but it seems like the local municipality and law enforcement is making an effort to correct this issue. Cleaning staff were visible every evening and law enforcement vehicles were very vigilant throughout the day and night."
Willard's Beach, Ontsnap Uit Durban
Sands Beach Breaks Ballito"Regtig 'n heerlike vakansiebestemming met mense wat draf en stap op die paadjies en die strand. Swemstrand is veilig en goed beman met lewensredders van vroeg tot laat. Mens kan ver stap en al die strande word mooi skoongehou. Restaurante het fantastiese kwaliteit seekos en groot verskeidenheid om van te kies. "
St. Lucia-riviermonding, Ontsnap Uit Durban
The Estuary Guest Chalets"It was nice and quiet during our stay in April, in full season it might be too crowded."
Ifafa Strand, Ontsnap Uit Durban
Club Marina"Stil strand met 'n baie lekker getypoel vir klein kinders."
Port Edward, Ontsnap Uit Durban
Sea Breeze self-catering Accommodation"Port Edward itself is a small little town/location to go to for an extended stay/visit, it is more of a 1 or 2 night quick stay over location rather than an extended holiday destination."
Margate Beach, Ontsnap Uit Durban
Colonial Sands 103"Very close nice beach. You can even view it whilst sitting on the balcony."
Thompsonsbaai, Ontsnap Uit Durban
The Islands 2"Veilige baai met stil poele om in te duik en pragtige visse in die getypoel."
Manaba Beach, Ontsnap Uit Durban
Beau Vista No 1"'n Groot waterpyp het gebars met ons verblyf. Ugu Munisipaliteit kon dit nie regmaak binne tyd belowe nie, maar was darem heeltyd in kontak. Crime bly maar 'n issue met baie 'strandlopers' waarvoor jy moet uitkyk, maar nie erger noodwendig as ander plekke nie. Manaba gerieflik naby aan alles & het 'n fantastiese lang oefenpad al langs die see af!"
"Baie dinge om te doen vir gesinne. Pragtige strande en die waterpark is naby. Ramsgate en Uvongo is baie naby. C Bali is 'n moet vir seekos."
"Mooi, ongerepte area. Gerieflik naby aan Port Shepstone en ander gewilde strande. Ek sal enige tyd weer in die area gaan vakansie hou."
"Dit was my eerste keer by Trafalgar, die see en strand is heerlik. Dit voel of jy hier gaan rus. Dit was baie lekker."
St. Lucia-riviermonding, Ontsnap Uit Durban
Flamboyant 17"Baie lekker plek, toeriste baie vriendelik."