Geverifieerde Resensie
Escape From Durban
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Durban bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 4203 resensies.
St. Lucia-riviermonding, Ontsnap Uit Durban
Flamboyant Holiday Flats"The game drive into Cape Vidal is awesome as well as the boat cruise where you get to see hippo and crocodiles. "
Beacon Rocks, Ontsnap Uit Durban
Jakaranda 17"Pragtige, rotsagtige kuslyn reg tussen Uvongo en Lucien se swemstrande. "
Pennington, Ontsnap Uit Durban
Sea Forever"Pennington is one of our favourite South Coast towns, clean and peaceful. "
"A very beautiful place where one can relax. The best holiday destination away from the busyness."
Umtentweni, Ontsnap Uit Durban
Laudin's View"There is little to do and it's a bit far from main attractions."
Manaba Beach, Ontsnap Uit Durban
Queen Elizabeth 3"Munisipaliteit brand sommer die rommel op die strand. Dit was onverwags, maar verder baie lekker gewees. "
Manaba Beach, Ontsnap Uit Durban
Del Este 5"Awesome beach. Quiet in July. Near to shops and near to all locations in and around Margate."
Pennington, Ontsnap Uit Durban
Grace on Minerva"Hierdie is 'n baie rustige dorpie met baie om te bied vir rus. Dit is naby genoeg om meer te doen as jy wil. Naby aan baie plekke met aktiwiteite."
St Michael's-on-Sea, Ontsnap Uit Durban
Ipanema 3"Sommige naweke bietjie raserig met besoekers wat partytjie hou op parkeergronde naby strand. Die volgende oggend lyk dit soos 'n vullishoop, maar die munisipaliteit is redelik vinnig op die toneel om skoon te maak."
Port Edward, Ontsnap Uit Durban
Genade Selfsorg Eenhede"Port Edward has the basic infrastructure and amenities/shops to meet one's need whilst on holiday. The only negative aspect of the town is that most of the minor roads are not tarred and poorly maintained."
Southbroom, Ontsnap Uit Durban
San Lameer Villa 1920"As dit nie vir San Lameer daar naby was nie, sou ek nie in Southbroom vakansie hou nie."
St. Lucia-riviermonding, Ontsnap Uit Durban
Stone Ridge Luxury Self-Catering Units"Must see. Spotted a Leopard on sunset drive, great little village."
"Min eetplekke. Naby aan Durban. Perfekte strand vir kleintjies, gaan nie beter as dit kry nie. Een Tops Spar met alles wat jy soek."
St. Lucia-riviermonding, Ontsnap Uit Durban
Ingwenya Lodge"Sal dit baie sterk oorweeg as 'n bestemming vir my aftrede as dit my beskore is."
"Fantastiese omgewing, toeriste georiënteerd met al die puik restaurante, winkelsentrums, skoon strande en plaveisel waarop gestap en gedraf kan word."