Geverifieerde Resensie

Free State

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Free State bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 7951 resensies.

Clarens, Vrystaat

Little Lammas

"Beautiful part of South Africa."

Bloemfontein, Vrystaat

Edaneg

"Great and comfortable accommodation with easy location that works great for all your needed stops in Bloemfontein."

Vrede, Vrystaat

Vrede Hotel

"As daar loadshedding is, is daar geen sein nie."

Malotiroete, Suid-Afrika, Vrystaat

Lesoba Guest Farm

"Baie mooi, maar paaie in 'n baie swak toestand."

Clarens, Vrystaat

Peach Trees

"Beautiful place to relax and unwind. Stunning little shops and restaurants to visit."

Clarens, Vrystaat

Views

"Clarens was net wat ons nodig gehad het. Ons het die berge en natuur bewonder. Winkels ook lekker om te besoek"

Harrismith, Vrystaat

La La Nathi Country Guest House

"Nie goed genoeg bemark op die internet nie, sover ek kon agterkom nie. Ek sou graag meer wou weet."

Malotiroete, Suid-Afrika, Vrystaat

Rensburghoek Gaste Plaas

"Die buurplaas Ionia is 'n besoek werd."

Bloemfontein, Vrystaat

Charrie's Corner

"Ons bly graag in Bloemfontein oor. Halfpad tussen Johannesburg en waar ons bly. Geniet ook inkopiesentrums veral Mimosa Mall."

Clarens, Vrystaat

Ashaanas

"Gaan vir seker meer gereeld Clarens besoek."

Clarens, Vrystaat

de Minimalist House

"Baie interessante plek. Baie om te sien."

Clarens, Vrystaat

Willow Villas

"Lekker bier en kos."

Clarens, Vrystaat

Willow Villas

"I love everything."

Sasolburg, Vrystaat

Homestead Guesthouse

"Paaie baie gevaarlik en vol slaggate."

Bloemfontein, Vrystaat

Oakwood Lodge

"Bloemfontein het verskriklik baie slaggate in die hoofroetes wat jammer is."

Bloemfontein, Vrystaat

Evening Star Guest Units

"Was daar vir besigheid oor die naweek, als was maklik bekombaar."

Clarens, Vrystaat

Birch Cottage

"Pragtige dorp!"

Clarens, Vrystaat

Herberg-Klein

"Wow! Dit is prentjie mooi in Clarens. Foto's doen dit nie justice nie. Dis 'n plek wat mens self moet gaan sien om te besef hoe mooi dit in Clarens is."

Clarens, Vrystaat

Hannic's Retreat

"Altyd lekker in Clarens."

Bloemfontein, Vrystaat

Aloe Guest Rooms

"Is nog soos 'n groterige dorp en nie baie padverkeer nie."

Bloemfontein, Vrystaat

21 @ Benade

"There are a lot of tranquil spaces, some at totally surprising spots."

Senekal, Vrystaat

Bloekomsrus

"Baie verwaarloos, strate is vol gate. Nie meer die dorp wat ek van kinderdae af onthou nie."

Clarens, Vrystaat

Piccolo Nido

"A delightful place to visit. Plenty to do and see. We will return!"

Bloemfontein, Vrystaat

38 @ Bains

"Bloemfontein is a hub of both student and business locations. There is always something to do or see."

Bethlehem, Vrystaat

Vredelus

"Friendly town, rapid deterioration due to poor service delivery."

Bloemfontein, Vrystaat

EdelRose

"Nie van baie toeristeattraksies in Bloemfontein bewus nie."

Vrede, Vrystaat

Gibson Place

"Lovely place with lovely people!"

Clarens, Vrystaat

Old Mill Drift Guest Farm

"Clarens is 'n baie mooi dorp. Daar is 'n dokter en 'n klein apteek beskikbaar. Die sandsteen NG Kerk is 'n baken. Baie antieke winkels vir die snuffelaar. Goeie restaurante. Bierbrouery met lekker Craft bier en ciders. Ek lief die plek. Sal graag daar wil aftree."

Blad
Blad 22 - Wys 631 tot 660
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang