Geverifieerde Resensie
Free State
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Free State bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 7880 resensies.
"Nie goed genoeg bemark op die internet nie, sover ek kon agterkom nie. Ek sou graag meer wou weet."
Malotiroete, Suid-Afrika, Vrystaat
Rensburghoek Gaste Plaas"Die buurplaas Ionia is 'n besoek werd."
"Ons bly graag in Bloemfontein oor. Halfpad tussen Johannesburg en waar ons bly. Geniet ook inkopiesentrums veral Mimosa Mall."
"Wow! Dit is prentjie mooi in Clarens. Foto's doen dit nie justice nie. Dis 'n plek wat mens self moet gaan sien om te besef hoe mooi dit in Clarens is."
"Baie verwaarloos, strate is vol gate. Nie meer die dorp wat ek van kinderdae af onthou nie."
"Clarens is 'n baie mooi dorp. Daar is 'n dokter en 'n klein apteek beskikbaar. Die sandsteen NG Kerk is 'n baken. Baie antieke winkels vir die snuffelaar. Goeie restaurante. Bierbrouery met lekker Craft bier en ciders. Ek lief die plek. Sal graag daar wil aftree."
"We got the chance to pop in a few places in Clarens. Everyone was friendly and very welcoming."
"Parys is 'n lieflike dorp. Dis wel hartseer dat dit ook maar bietjie skade gely het weens swak dienslewering. Ons krag was nogal baie af en die water is bv. totaal onbruikbaar. Maar die mense is almal vriendelik en wonderlik. Die winkels en restuarante is regtig oulik."
"There are not many Halaal places to eat from. We did some scouting and found Mochacho's and Zaika tandoori in Preller Square. Was delish. Also a Burger King within walking distance from our guest house."