Verified Reviews

Free State

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Free State

Rated 4.3 out of 5 based on 7951 reviews.

Parys, Free State

River Rock Lodge

"Pragtige, skoon, mooi dorp."

Bloemfontein, Free State

Gloriam @ Dan Pienaar

"Keep up the good work, guys."

Clarens, Free State

Piccolo Nido

"Ons het Clarens baie geniet, dit was net hartseer om te sien hoe 'loadshedding' die dorp en die besighede daar benadeel."

Clarens, Free State

Gable Cottages No. 4

"Kan gerus iets aan die paaie in sentrum doen."

Bloemfontein, Free State

Villa Vredenrust

"Slegs daar oornag. Die hamburgers wat ons daar gekoop het, was smaaklik en die diens van die wegneemplekkie was puik en vriendelik."

Parys, Free State

Riverbush Lodge

"Interessante winkeltjies en restaurante."

Clarens, Free State

Rebellie Gaste Plaas - Loslit

"Village is lovely for the day with shops and restaurants to enjoy."

Parys, Free State

Le Franz

"Parys is een van my gunstelingeplekke wat ek oor en oor besoek. Die beskikbaarheid van lopende water is wel die enigste krisis by sommige restaurante. Parys het toeriste nodig!"

Clarens, Free State

Villa 176 @ Clarens

"Asemrowende natuurtonele. Baie stil area waar mens lekker kan ontspan. Sommige van die winkels buit besoekers uit met pryse wat bo die mark is, gelukkig is daar meer as een opsie."

Parys, Free State

Casa Cara Resort

"Baie oulike dorpie, hulle het wel oor die naweek gesukkel met hulle krag, maar ons weet dis buite hulle beheer."

Clarens, Free State

Die Kruik

"Love Clarens en sal oor en oor weer Clarens besoek."

Vrede, Free State

Draai-Ma-In

"As dit beurtkrag is, kan jy niks koop met 'n kaart nie en jy kan ook nie geld trek nie. Vat baie kontant!"

Frankfort, Free State

Frankfort Self-catering

"Die pragtige NG-kerk in die dorp is 'n besliste "moet sien". Ongelooflike mooi binnekant. Die koffiewinkeltjie Plaasjapie is ook 'n besoek werd."

Welkom, Free State

La Cruize Guest House

"Ja, gaan draai by Die Baas se Plek, vriendelike mens - goeie kospryse en mense sien."

Fouriesburg, Free State

Meiringskloof Nature Park

"Jackal's Hill se kaas in Reitzstraat is 'n besoek werd. Heerlikste kaas en kouevleisplatters."

Clarens, Free State

Herberg-Klein

"Some restaurants are a little overpriced but I presume they need to cover quiet periods and the cost of running generators, very clean and have a vast selection of BnBs, self-catering units, shops, restaurants, galleries, and outdoor activities, all in all, a plesant town to visit."

Bethlehem, Free State

Bee Our Guest

"Ons was daar vir 'n hokkietoernooi."

Clarens, Free State

De Ark Mountain Lodge

"A great experience, Clarens is a gem! 10 of 10 for hospitality. All the service providers we encountered throughout the weekend were really friendly, professional and accommodating. The locals were very helpful as well. Special shout out to Michelle and Neels at Maluti Tours! We will definitely be back!"

Bethlehem, Free State

Bergsig Guest House

"Paaie is tans in absolute chaotiese toestand. Dorp self is baie oulik en het alles wat jy sou benodig. Baie vriendelike gemeenskap."

Kroonstad, Free State

Lamon Guesthouse

"Teerpaaie het baie slaggate."

Bloemfontein, Free State

Stay @ 126

"Ons het nie 'n probleem met Bloemfontein nie."

Bloemfontein, Free State

@ The Villa

"Toenemend vervalle, vullis wat ophoop, riool in die strate, en slaggat op slaggat."

Bloemfontein, Free State

@ Greys Guesthouse

"Bloemfontein was in die verlede een van die mooiste dorpe/stede, maar paaie en algemene agteruitgang skok. "

Bethulie, Free State

The Aloes Guest House

"Bethulie lê na aan ons hart. Net jammer hul strate is glad nie van die beste nie."

Bloemfontein, Free State

Perfectly Beautiful

"Lekker stad vir inkopies en verskeidenheid."

Bloemfontein, Free State

Rest @ Blake

"Bloemfontein was amazing - die weer is lekker en jy ontspan heerlik."

Trompsburg, Free State

Memory Ranch

"It's the perfect stop-over between JHB and the Cape."

Clarens, Free State

Lake Clarens Guest House

"Pragtige dorpie. Lieflike omgewing, heerlike snuffelwinkeltjies. Verskeidenheid eetplekkies. Die busstop op pad Golden Gate toe is 'n lafenis vir die siel. Lieflike mense en kosbare kuns."

Clarens, Free State

Hannic's Retreat

"Very nice little town with a lots of to do. But please Clarens municipality! Invest in your own electricity supply for the whole town, so everything could continue without the "Eskom loadshedding" circus. If so - you get 5 stars."

Bloemfontein, Free State

Nini Se Gastekamers

"Vriendelikste stad in SA."

Page
Page 23 - Showing 661 to 690
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers