Geverifieerde Resensie
Free State
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Free State bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 7951 resensies.
"Dit is 'n baie lekker plek om te kuier, vermy net die middestad gedeelte, daar is dit gevaarlik, veral met pocket thiefs."
"Didn't see much of Winburg, but we were delighted with the opportunity to stay over in the nearby bush on Boschrand Lodge."
"Opi Plaasstoep Restaurant is 'n heerlike eetplek, kuierplek en sommer 'n mini "shopping mall". Die kos is voortreflik en die eienares die oulikste en vriendelikste!"
"Of jy slegs oornag of wil kuier of besigheid doen: Bloemfontein bied alles!"
"Clarens is fantastic. What a special, little town with an amazing village vibe. From hiking, mountain views, brewery, food and shopping, Clarens offers it all. So many wonderful eating places, The Courtyard is a must. Best custard slices ever eaten. We will definitely be back, but for longer."
"Die potholes bly 'n uitdaging. Lyk of niemand worry en aandag gee daaraan."
"Die mooie natuurskoon, skoonste strate en lekkerste kersies en kersie-melkskommel by Die Orangepeel koffiewinkel - 'n moet vir almal."
"Wow, they still have working street lights, and street name boards, felt safe to go for a walk. Clean and neat."
Malotiroete, Suid-Afrika, Vrystaat
Lesoba Guest Farm"Die area is pragtig, maar die pad tussen Ladybrand en Fouriesburg is uiters swak met groot slaggate."
"Parys is 'n lekker wegbreek van die besige stad en 'n kort uur se ry vanaf Johannesburg. Daar is baie om te doen en te sien. Definitief 'n rustige vakansie of naweek opsie."
"Mens gaan nie Rosendal toe om inkopies te doen nie, jy gaan vir rus en vrede en dis presies wat ons gekry het."
"Pragtige dorpie. Bietjie vervalle plek-plek. Plaaskombuis het heerlike kos bedien. Hotel word goed onderhou. Sal Fouriesburg beslis weer besoek."
"Pragtige dorpie! Besoek gerus Treat Restaurant, Purple Onion Deli, Highland Coffee en Kuier wanneer jy die dorp besoek. Die beste kaaskoek is te vinde net buite Clarens wanneer jy Baris Monger besoek. Moet ook nie uitmis op die spesialiteitskase van Noah's Cheese nie."