Geverifieerde Resensie
Garden Route
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Garden Route bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 9360 resensies.
"Wow. Dit het al ons verwagtinge oortref. Die gasvryheid van die mense het my positief geroer. Dankie."
"Pragtige klein dorpie geleë in 'n pragtige vallei met vriendelike en gasvrye mense."
"Die juweel van die Tuinroete. Goggatjies gesien wat ek as kind laas gesien het."
"Mosselbaai is die beste plek ooit om jou vakansie te hou, daar is iets vir almal om te doen. Dit is fantasties."
"George is okay. Has beautiful views, but you find yourself traveling to Knysna, Sedgefield and Wilderness a lot. Good thing is distance is short."
"Quaint little dorpie. Our stay was lovely and I really enjoyed the ou tronk."
"As jy eers in Plettenbergbaai was, sal jy graag weer en weer wil gaan."
"Ken die wêreld van Plettenbergbaai tot Mosselbaai baie goed ─ het as kind daar vakansiegehou en nou as gesin. Kan nie verkeerd gaan nie, wonderlike besienswaardighede, al reën dit, is daar altyd iets om te doen of as jy wil, niks om te doen. Die ligging is uitstekend tussen George en Mosselbaai en ook regtig nie ver na Knysna, Wildernis ens nie."