Geverifieerde Resensie

Garden Route

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Garden Route bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 9274 resensies.

Wildernis, Tuinroete

Thomas Ville By the Sea

"Gehou van die beheer oor die massa mense wat by die strande wou uitkom. Die strand is gereeld gepatrolleer deur die SAPS. Elke dag was daar skoonmakers om die strand skoon te hou."

Krakeelriver, Tuinroete

Weskus Cottage @ Grootnek Guest Farm

"Die mense is almal baie vriendelik, die omgewing baie mooi en daar is heerlike eetplekke nie te ver van die dorpie af nie, bv. by Joubertina en Twee Rivieren."

Glentana, Tuinroete

High-Tide

"Glentana is nou ons nuwe vakansieplek."

Knysna, Tuinroete

Yellowwood Lodge

"Dit is 'n baie mooi plek, sal enigetyd weer teruggaan."

Uniondale, Tuinroete

Schulteheim Hotel

"Wens meer mense wil soontoe verhuis, dit kan 'n wonderlike plaasdorpie wees. Is so rustig, geestelik en stil. Meer mense bring meer vreugde."

Witsand, Tuinroete

Whale Watchers Inn

"Dit is 'n oulike dorpie."

Knysna, Tuinroete

Estuary Rest

"Beautiful and friendly."

Oudtshoorn, Tuinroete

Swartberg Backpackers

"For people interested in the old feather palaces and stone houses it's the best."

Blanco, Tuinroete

Alpine Inn

"Blanco is lekker naby aan die lughawe en die Redberry farm, maar is effens ver as jy dorp toe wil gaan veral omdat die groot mall aan die ander kan van George is. Baie mooi area met groot bome en stil en rustig. Pragtige krismisrose groei al langs die pad langs huise se buite mure soos wat mens inry dorp toe. "

Oudtshoorn, Tuinroete

Langenhoven B&B

"Oudtshoorn was great and we enjoyed the caves. "

Wildernis, Tuinroete

The Funny Farm Shire

"Wildernis het iets van alles! See, woud, avontuur, geskiedenis, lekker restaurante, mense van alle paadjies van die lewe! "

Groot-Brakrivier, Tuinroete

Ilita Lodge

"Pragtige plek, sal weer soontoe gaan."

Mosselbaai, Tuinroete

Oceans Hotel

"Ek dink die plek en die restaurante en die Langeberg Mall is baie oulik.... en Dias strand is ook mooi skoon en netjies. Lekker swem strand."

Wildernis, Tuinroete

Wild Views

"Baie skoon en rustige plek."

Tuinroete

Highlands Lodge Mountain Retreat

"Absoluut 'n moet die uitsig is iets om te aanskou, sal dit enige tyd weer doen."

Oudtshoorn, Tuinroete

Langenhoven B&B

"Oudtshoorn was net mooi lekker ons het dit heelwat geniet."

Knysna, Tuinroete

Woodlands Self-Catering

"Pragtige natuurskoon omgewing met baie aktiwiteite."

Riversdal, Tuinroete

Lalani B&B and Self-catering Cottages

"Dit is 'n baie skoon, netjies en vriendelike dorp."

Tuinroete

Klokkies B&B

"Altyd lekker!"

Wildernis, Tuinroete

ANEW Resort Wilderness

"Pragtig, asemrowend. Heerlike dorpie en strand."

Tuinroete

Outeniqua Mountain Lodge

"Tuinroete is seker die beste deel van Suid-Afrika."

Little Brak, Tuinroete

At Whale-Phin Guest House

"Was nog altyd een van ons gunsteling bestemmings vir 'n heerlike Kaap-see-vakansie! Baie veilige area en wonderlike swemstrand."

Oudtshoorn, Tuinroete

Greeff Cottages

"Daar is by my geen twyfel nie - die Swartbergpas moet van Noord na Suid aangepak word."

Plettenbergbaai, Tuinroete

Keurbooms River Lodge

"Beste dorp in die land met die meeste besienswaardighede. Skoon strande, avontuur water park, leeupark, olifante, leeus, wynplase."

Blad
Blad 298 - Wys 8911 tot 8940
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang