Verified Reviews

George

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in George

Rated 4.7 out of 5 based on 1020 reviews.

George

Oupa se Pitte Top Unit

"Buite seisoen is baie van die plekke toe en die diens is oral maar baie stadig."

George

Mysthill Farm Cottages

"Plattelandse. groot dorp met alles wat jy nodig het. Baie goeie restaurante. Geniet die natuurskoon."

George

Forest and Pine

"The Garden Route is beautiful."

George

Oupa se Pitte Top Unit

"Pragtige dorp."

George

Edennook

"Sal graag weer eendag George besoek."

George

ArendsRus Country Resort

"Pragtige dorp."

George

Sarah's Place

"Beautiful place to be."

George

Over the Mountain Guest Farm

"Baie plekke om te besoek."

George

Villa Maria

"Was nog altyd mal oor George en omgewing. 'n Toerismejuweel met al die mooi plekke om te besoek."

George

Lekkerdoeks

"Netjiese dorp in 'n pragtige omgewing."

George

Little Fern And Peace Lilly

"Pragtig! Sentraal geleë."

George

Camphers Rest Guesthouse George

"Een van die skoonste dorpe in SA, met wonderlike uitsigte oor die bergreeks."

George

Pollocks Place

"Ons was jare gelede laas in George en wat 'n wonderlike verrassing was dit nie! George is nie meer 'n dorpie nie. Dit is 'n groot dorp met alles wat jy nodig het in 'n pragtige omgewing. Ons het die ou motorskou kom bywoon en dit baie geniet."

George

Edennook

"George and surroundings are beautiful places to visit."

George

Lientjies Overnight

"Baie lekker."

George

Plaas Knoetzie Kamma

"Sentraal. 15 tot 30 min se ry van verskeie strande, winkels en restaurante."

George

31 On Uitspan

"Lekker dorp en sentraal geleë."

George

Ibis Place Guest House

"Enjoyed our stay."

George

Good Moodie

"People very friendly, will definitely return."

George

Burrough Place

"George is 'n baie mooi plek, maar ongelukkig vir ons was dit baie warm."

George

57 on Plover

"Ek was nog altyd mal oor George. Dis 'n wonderlike plek. "

George

Lorita's

"Friendly town. Easy to navigate."

Victoria Bay, George

Pier Plesier

"Klein strandjie, maar heerlik rustig."

George

The Railway Cottage

"Mooi omgewing en vriendelike mense."

George

Maitland 3D Fraai Uitzicht

"Eisbein foods very good in George."

George

Joan Selfsorg Eenheid

"Ideale dorpie vir wegbreek en rustig te verkeer."

George

Dolphin View

"Altyd heerlik om in en om die omgewing te kuier."

Page
Page 4 - Showing 91 to 120
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers