Verified Reviews

Karoo

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Karoo

Rated 4.2 out of 5 based on 11336 reviews.

Graaff-Reinet, Karoo

Camdeboo Cottages

"Wonderlike historiese dorp wat op almal se wenslys behoort te wees."

Richmond, Karoo

Karoo Manor Guest House and Restaurant

"Plek met ou plekke, en pragtige plekke."

Colesberg, Karoo

Linda's Guest House

"Ons het nie baie veilig gevoel in die dorpsgebied waar ons aankopies gedoen het nie. Colesberg is egter 'n ideale halfweg-oornagplek."

Prince Albert, Karoo

Gecko Cottages

"Een van die juwele van die Karoo."

Prince Albert, Karoo

Olive Grove Cottages

"'n Pragtige, netjiese dorpie. Baie besienswaardighede in en om die dorp bv. Olyfplaas, Weltevrede vyeplaas, Swartbergpas en Gamtoosvallei (Die Hel) en die Museum was uitstekend. Restaurante bedien heerlike kos."

Beaufort West, Karoo

Wagon Wheel Country Lodge

"Beaufort-Wes is 'n perfekte halfpad-stop vir die lang reis Kaap toe."

Colesberg, Karoo

The Barracks

"Dis maar 'n klein dorpie - dink dit word maar meestal deur reisigers gebruik vir oornag na hul eind-bestemming."

Colesberg, Karoo

Coles Corner

"Het nog altyd net daar verby gery. Maar nadat ons daar oornag het, sal ons graag die dorpie meer volledig wil verken en langer bly. Dit is definitief volgende op ons vakansie agenda."

Merweville, Karoo

Springbok Lodge Merweville

"Rustig en baie skoon. Mooi dorp en mense."

Colesberg, Karoo

Chargo Merino Inn

"Colesberg se strate kort instandhouding en sypaadjies moet skoon gehou word. Heelwat geboue kan doen met 'n blik verf."

Merweville, Karoo

Springbok Lodge Merweville

"Mense is vriendelik, die omgewing is stil maar ook sy eie mooi. Beste etes in Merweville by Angela's winkeltjie oorkant Miems."

Karoo

Travalia Guest Farm

"Gaan beslis elke keer daar oorslaap. "

De Rust, Karoo

De Rustica Stable Stay

"Mooi plek. Lekker bergfiets-event!"

Graaff-Reinet, Karoo

Agave Self-catering

"Dis 'n baie mooi, historiese dorpie met baie om te sien, te beleef en om aan herinner te word. Vallei van Verlatenheid 'n moet-belewenis. Sal weer gaan."

Gariep Dam, Karoo

Gariep Inn

"Baie mooi omgewing en mens kan 'n lyntjie natmaak as jy wil."

De Rust, Karoo

Vredelus Plaas Verblyf

"Grocery shopping not the best, if you plan on just staying in De Rust, ensure you have all the foodstuffs you need. People are friendly and inviting."

Murraysburg, Karoo

Tuishuisie

"There are no franchises or modern food stores. Just local shops. To get to franchises, Spars or any modern stores it's an hour away. That's the only downside."

Karoo

Travalia Guest Farm

"Karoo is tops!"

Prince Albert, Karoo

The Cottage

"Die invloed van Covid kan gesien word in die dorp."

Karoo

Travalia Guest Farm

"Die Karoo het 'n wonderlike bekoring van sy eie. Oornagblyplek hetsy dit in gastehuis, selfsorg of karavaanstaanplek is kan bydra tot die ekonomie en vooruitgang van die omgewing."

Aberdeen, Karoo

Die Dorpshuis

"Mooi ou geboue en die kerk is besonders."

De Rust, Karoo

Meijer's Rust Farm

"Wat 'n mooi, skoon dorpie. Huise is oud, maar goed versorg."

Karoo

Abrahamskraal Guest Farm

"Die Karoo is pragtig met besonderse mense wat daar bly."

Graaff-Reinet, Karoo

Karoopark Guest House

"Baie lief vir hierdie gedeelte van ons land."

Beaufort West, Karoo

Country Cottage

"Mens moet baie tyd hê vir die besienswaardighede."

Britstown, Karoo

Mirage Toeriste Kamers

"Klein dorpie, maar was verrassend skoon en netjies."

Page
Page 174 - Showing 5191 to 5220
World Travel Awards
Vote for us in the World Travel Awards!
Vote for us in the World Travel Awards!
vote
vote
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers