Geverifieerde Resensie
Karoo
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Karoo bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 11278 resensies.
"Overnight stay was to see the flood museum. Interesting and well-run museum."
"Een nag oorslaap, sien pragtige kerk en besoek antieke winkel. Baie lekker geëet by Pioneers restaurant en vriendelike diens."
"Pragtige plattelandse dorpie, moeite werd om by te stop en tyd in te spandeer. Vriendelike mense. Sal beslis wil teruggaan en nog meer wil sien."
"Dink daar is heelwat om te sien as jy bietjie tyd het. Vallei van Verlatenheid, motormuseum, antiekmotor-dorpie, historiese kerk, antiekwinkels, kunsgalerye ens."
"Baie meer as net die Uilhuis om te ervaar. Neem ook baie kontant saam oor daar min kaartgeriewe is."
"Alles wat mens nodig het vir oorslaap, insluitende ’n restaurant. Gariepdam is ook gerieflik naby aan die hoofroete."
"Pragtige omgewing en sou graag wou ry na Putsonderwater en langs die Oranje wou verken."
"Graaff Reintet is an historical town and we were happy to see that the many heritage buildings have been beautifully maintained."
"Hierdie dorp het geleenthede vir boere. Anders moet jy niks anders verwag nie. Hier rus jy en bewonder die mooi Skepping."