Verified Reviews
Karoo
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Karoo
Rated 4.2 out of 5 based on 11351 reviews.
"Colesberg het mooi plekkies, ongelukkig bietjie vervalle. Goeie restaurante met lekker boerekos."
"The streets are not well-lit and we couldn't see if there were any directions shown to the guest house. Had to really drive slowly as the street was dark."
"'n Pragtige klein dorpie waar jy rus vir jou siel kan vind. Genoeg om te doen indien jy net besig wil bly: natuurlik die Uilhuis, 'n moet om te besoek. Stap deur die stofstrate. Lekker restaurante, bierbrouery, boekwinkel, fossielroete, lekker baie grondpaaie buite die dorp vir fietsry en stap. Sementreplikas van die Uilhuisbeelde wat deur die plaaslike entrepreneurs gemaak en verkoop word (agter die Uilhuis, langs die rivier)."
"Grondpaaie na die bestemmings kort bietjie werk, maar as mens dit weet van die Noord-Kaap is dit beslis iets besonders en mooi."
"No, it's a preferred petrol stop, however, Beaufort West is not considered a travel destination according to many."
"Die Karoo is pragtig. Het dit baie geniet om daardeur te ry. Sal vir seker dit weer doen!"
"Middelburg het sy uitdagings en ek glo dat die owerhede na die uitdagings sal kyk."
"Een nag in die dorpie is nie genoeg nie. Moet die dorpie ten minste 2 aande oorbly om alles te ervaar. Effense ompad om dit te gaan sien het, maar die inwoners van die dorpie is baie vriendelik."