Geverifieerde Resensie
Kruger National Park South
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Kruger National Park South bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 2019 resensies.
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Kierieklapper River House"A nice park which allows you to feed the animals."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Oppidraai"Wonderlike plek om te wees, geniet die diere wat kom groet, klein paradys."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Debrico's AmaBush Lodge"Aangename bestemming. Alle nodige geriewe heel bekombaar. "
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Tau Self-catering House"Marloth Park is a really really nice place "
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Doringpoort: Lemoentjiedoring 1621 Self-catering Accommodation"Daar is geen sekuriteit by die ingangshekke nie. Hulle maak die hek oop sonder om te vra vir die rede van jou besoek."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Oppidraai"Siels vernuwend om buite te sit. Koffie te drink. Die nuwe dag te begroet. Die son te sien opkom. Diere wat stil en rustig hulle gang gaan."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Hornbill's Nest Tree Top chalets"Awesome plek kom nou al vir amper 10 jaar na Marloth toe en dit is altyd aangenaam om weer te moet terugkom en ons as gesin of met vriende sien altyd uit om weer te kom."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Doringpoort: Apiesdoring 1622-A Self-catering Moddervis"Lekker verblyf naby die Kruger Park. Baie toeganklik tot ander besienswaardighede. Noodsaaklike dienste soos winkels en banke ook in die park beskikbaar. "
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Lion King 3953"Love it! Highly recommended place for nature and outdoor lovers."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
South Post at Kruger"Altyd lekker om daar te bly tussen die diere. Vriendelike mense en waardeer veral die rustige atmosfeer."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Foxy Crocodile Bush Lodge and Kruger Safari's"A beautiful place with friendly people and lots to see. "
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Martys Place"Marloth Park = Sielskos! Ek wil definitief kyk of ek 'n huis daar kan koop. Beste plek ooit!"
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Vuurvliegie en Sonbesie"Marloth Park is goed geleë as jy naby wildtuin wil wees. "
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
South Post at Kruger"Nie veel diere gesien nie, maar dis maar die droogte. Hoop en bid vir goeie reën. Ons het darem kameelperde op pad uit gekry. Alles wat 'n mens nodig het op een stuk grond. "
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Doringpoort: Lemoentjiedoring 1621 Self-catering Accommodation"Die bos en Marloth is die plek om 'n mens weer 'n nuwe uitkyk op die lewe te gee."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Serenity Du Bois Lodge"Marloth Park is 'n fantastiese plek vir 'n Kruger Park wegbreek as jy privaatheid soek en naby aan die diere wil kom. Ons het zebras en kameelperde, volstruise en bokke insluitend koedoes gesien en het 'n hele paar besoeke van nagapies gehad. Absoluut pragtig!"
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Njala Lodge"Dit was lekker om al die diere daar te hê en te kon voer! Dis lekker in die bos!"
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Njala Lodge"Het die wild baie geniet, maar die sekuriteit by die ingangshekke is baie laks."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Doringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis"Marloth Park is pragtig en 'n lekker plek om te gaan rus en terug te kom natuur toe."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Doringpoort: Lemoentjiedoring 1621 Self-catering Accommodation"Vol wild. Kon selfs 'n koedoe met die hand voer. Die plek is awesome, asook die mense daar. Ons gaan Desember weer soontoe."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
South Post at Kruger"Ek ken Marloth redelik goed en dit is die regte plek vir kop skoonmaak."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Buffalo Chalets Marloth Park"Teleurgesteld met Marloth Park, het meer wild in die park verwag."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Impala Place"Marloth Park is 'n wonderlike park. Baie naby die Kruger Park indien jy soontoe wil gaan As jy nie wil gaan nie kan jy enige tyd langs die Krokodilrivier gaan stap of ry. Daar is baie diere te sien in Marloth Park self."