Geverifieerde Resensie

Marloth Park

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Marloth Park bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 1901 resensies.

Marlothpark

Oppidraai

"Wonderlike plek om te wees, geniet die diere wat kom groet, klein paradys."

Marlothpark

Magani Ridge

"Moet sekuriteit opskerp."

Marlothpark

Debrico's AmaBush Lodge

"Aangename bestemming. Alle nodige geriewe heel bekombaar. "

Marlothpark

Tau Self-catering House

"Marloth Park is a really really nice place "

Marlothpark

Doringpoort: Lemoentjiedoring 1621 Self-catering Accommodation

"Daar is geen sekuriteit by die ingangshekke nie. Hulle maak die hek oop sonder om te vra vir die rede van jou besoek."

Marlothpark

Oppidraai

"Siels vernuwend om buite te sit. Koffie te drink. Die nuwe dag te begroet. Die son te sien opkom. Diere wat stil en rustig hulle gang gaan."

Marlothpark

Hornbill's Nest Tree Top chalets

"Awesome plek kom nou al vir amper 10 jaar na Marloth toe en dit is altyd aangenaam om weer te moet terugkom en ons as gesin of met vriende sien altyd uit om weer te kom."

Marlothpark

Doringpoort: Apiesdoring 1622-A Self-catering Moddervis

"Lekker verblyf naby die Kruger Park. Baie toeganklik tot ander besienswaardighede. Noodsaaklike dienste soos winkels en banke ook in die park beskikbaar. "

Marlothpark

Lion King 3953

"Love it! Highly recommended place for nature and outdoor lovers."

Marlothpark

3875 Eagle

"Die mak wild om jou is 'n belewenis."

Marlothpark

South Post at Kruger

"Altyd lekker om daar te bly tussen die diere. Vriendelike mense en waardeer veral die rustige atmosfeer."

Marlothpark

Foxy Crocodile Bush Lodge and Kruger Safari's

"A beautiful place with friendly people and lots to see. "

Marlothpark

Martys Place

"Marloth Park = Sielskos! Ek wil definitief kyk of ek 'n huis daar kan koop. Beste plek ooit!"

Marlothpark

Vuurvliegie en Sonbesie

"Marloth Park is goed geleë as jy naby wildtuin wil wees. "

Marlothpark

South Post at Kruger

"Nie veel diere gesien nie, maar dis maar die droogte. Hoop en bid vir goeie reën. Ons het darem kameelperde op pad uit gekry. Alles wat 'n mens nodig het op een stuk grond. "

Marlothpark

Doringpoort: Lemoentjiedoring 1621 Self-catering Accommodation

"Die bos en Marloth is die plek om 'n mens weer 'n nuwe uitkyk op die lewe te gee."

Marlothpark

Serenity Du Bois Lodge

"Marloth Park is 'n fantastiese plek vir 'n Kruger Park wegbreek as jy privaatheid soek en naby aan die diere wil kom. Ons het zebras en kameelperde, volstruise en bokke insluitend koedoes gesien en het 'n hele paar besoeke van nagapies gehad. Absoluut pragtig!"

Marlothpark

Njala Lodge

"Dit was lekker om al die diere daar te hê en te kon voer! Dis lekker in die bos!"

Marlothpark

Njala Lodge

"Het die wild baie geniet, maar die sekuriteit by die ingangshekke is baie laks."

Marlothpark

Doringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis

"Marloth Park is pragtig en 'n lekker plek om te gaan rus en terug te kom natuur toe."

Marlothpark

Doringpoort: Lemoentjiedoring 1621 Self-catering Accommodation

"Vol wild. Kon selfs 'n koedoe met die hand voer. Die plek is awesome, asook die mense daar. Ons gaan Desember weer soontoe."

Marlothpark

South Post at Kruger

"Ek ken Marloth redelik goed en dit is die regte plek vir kop skoonmaak."

Marlothpark

Buffalo Chalets Marloth Park

"Teleurgesteld met Marloth Park, het meer wild in die park verwag."

Marlothpark

Milkwood

"Dis amazing."

Marlothpark

Koekoek Guesthouse

"Net paaie kort aandag."

Marlothpark

Impala Place

"Marloth Park is 'n wonderlike park. Baie naby die Kruger Park indien jy soontoe wil gaan As jy nie wil gaan nie kan jy enige tyd langs die Krokodilrivier gaan stap of ry. Daar is baie diere te sien in Marloth Park self."

Marlothpark

Oribi Cottage

"Marloth Park sien ons definitief weer!"

Marlothpark

Doringpoort: Lemoentjiedoring 1621 Self-catering Accommodation

"Hoogs onsteld oor twee oorsee-toeriste wat die tweede dag van ons verblyf in Marloth Park by die afdraai na Jabula Lodge en Restaurant 'n kameelperd raakgery het. Ek sal sterk aanbeveel dat spoed hobbels naby sulke afdraaie oor die pad gebou word om die bestuurders van voertuie te forseer om stadiger te ry."

Marlothpark

Mvuradona Safari Lodge

"Naby Kruger, lekker gebly baie wild binne die park ook."

Blad
Blad 55 - Wys 1621 tot 1650

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang