Geverifieerde Resensie
Northern Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Northern Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4 uit 5 gekry volgens 7900 resensies.
"Alles is toe, vervalle, maar die plaaslike Boere koöperasie is 'n lus vir die oog."
"I had the tastiest lambchops at Karoux Restaurant. Friendly people. I enjoyed the old town feel. City life makes you forget how the small Karoo towns are."
"Dit is 'n dorp en omgewing wat almal moet besoek en die mense baie vriendelik. Die blomme was regtig uitstaande mooi in die omgewing. Sal dit sterk aanbeveel. "
"Kathu is ’n pragtige dorp wat baie skoon is, dit was ’n plesier om in Kathu te stop."
"Dorpie lyk maar verwaarloos soos mens deur hom ry, maar het nie regtig uitgevind nie."
"'n Lekker oornagplek. Padstal in dorp (Kuiervreugde) lekker plek om te besoek en te eet."
"It was a surprising little town. I would love to have spent more time exploring the place. Really loved the Goegap Reserve close by. We were able to do a lovely hike amongst the flowers!"
"In die regte blommeseisoen, asemrowend, besoek ook omliggende dorpies is waarde vir jou geld."
"Had a wonderful meal at Oppidek - also superb service, food was tasty and well prepared, staff friendly, also recommended."
"As mens van die stilte hou met wind wat om die hoeke van die huis sing is dit beslis die bestemming vir jou. Mens hoor geen motors verbyjaag nie. Hoor die jakkalse praat met mekaar. Vir my was dit 'n wonderlike plek. Het nie regtig winkels nie. Vat maar jou kontant saam. Kaartmasjiene is maar skaars daar."