Geverifieerde Resensie
Northern Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Northern Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4 uit 5 gekry volgens 7900 resensies.
"Lovely area just 2 km from the Augrabies National Park entrance. Will definitely stay there again."
"Mens lees nou agterna van al die dinge rondom Niewoudville wat dalk sou help as mens dit voor die tyd geweet het. Miskien wanneer mens die besprekings doen net ’n kort nota van besienswaardighede ."
"Groot jammerte dat die kreeffabriek se geboue nie omskep word in huisvesting of toeriste attraksie nie, dit sal werkskepping meebring vir die gemeenskap."
"Was my tweede besoek en sal beslis weer terugkom. Vriendelike mense."
"Dié natuurwonder was vir ons 'n absolute verrassing. Die terrein is skoon, netjies en toeganklik vir oud, jonk en gestremd."
"Augrabies was ongelooflik pragtig en baie skoon, was verras om te sien hoe pragtig die park en valle was! Dit was absoluut 'n wonderlike ondervinding en kan dit vir seker aanbeveel!"
"Restaurante is puik, die baai is pragtig. Geen winkels - bring alles self saam! Regtige oulike plekkie!"
"Waarsku asb. reisigers dat maaltye slegs by Hotel op Sondagaand beskikbaar is. Al die Restaurante is na 14:00 toe."
"The main attraction was obviously the flowers in the flower season and astro photography being a dark sky area."
"Hopetown die dorpie is 'n bietjie verlate met 'n probleem van restaurante wat nie oor naweke baie laat oopbly nie."