Geverifieerde Resensie
Northern Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Northern Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4 uit 5 gekry volgens 7847 resensies.
"Williston het al die potensiaal vir Die dorp van die Jaar. Alle eer aan Reinette. Sy het besonderse impak in die dorp."
"Meer 'n besigheidsbestemming. Daar is egter goeie restaurante en 'n winkelsentrum sou jy belangstel. Die dorp is skoon en netjies."
"Paaie is in goeie toestand. Hou van die anderste natuur, beplan om weer te besoek tydens die blom seisoen."
"Harde musiek tot na 02:00 middernag van iewers uit die dorp; blyk nie of SAPD die aandklokreël toepas nie."
"Lê baie na aan my hart! Regte bestemming vir iemand wat na rus en vrede soek!"
"Dit is afgeleë, maar ons is mal oor langpad ry en dit was absoluut die moeite werd! Kleinzee is vrek warm, maar die stilte klim in jou siel in en jy het tyd om kop skoon te maak."
"Lobby Government to fix Free State roads otherwise you will lose even more tourists to the town. The road from Bloemfontein to Free State Border / Northern Cape was the worst I have driven on in SA. Northern Cape roads and management are amazing."
"Stap rond in Calvinia en beleef die mense en die besienswaardighede. Dis die stap werd!"
"If you're a local or from the Karoo then great, you won't have a lot of expectations. There isn't much to see but it's a great place for youth who like to have fun."
"Mooi dorpie om in oor te bly met al die pragtige besienswaardighede in die omgewing."
"Ons het die fossiele besoek - wat 'n besondere verrassing! Ons gaan definitief terug om ons kinders ook te wys."
"Such friendly staff and family! Beautiful cellar and dinner that was out of this world."