Verified Reviews

Northern Cape

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Northern Cape

Rated 4 out of 5 based on 7900 reviews.

Colesberg, Northern Cape

Mooifontein Farm

"Goeie ligging tussen Gauteng en Kaap."

Hopetown, Northern Cape

The Big Tree Guest House

"Koop aandete voor aankoms of neem padkos saam. Veilige dorp. As tussen Kaapstad en Pretoria reis, is dit oorweldigend die ideale plek om te oornag. Uit Pretoria kan jy tot 09:00 vertrek en nog rustig in Hopetown aankom. Erken die 60 km borde hulle is altyd op spoedwag. oppas vir slaggate met indraai na dorp, nie te bad. "

Hopetown, Northern Cape

The Palms Guesthouse

"Dorp raak vervalle, maar vriendelike inwoners. Nie veel restaurante om van te kies nie."

Richmond, Northern Cape

Ka Ma Lodge

"Did not see much as it was dark upon arrival."

Labram , Northern Cape

Mc Kala Guest House

"Has a huge mall, heart hospital, Civic centre and Big hole nearby. Neat suburb!"

Britstown, Northern Cape

Kambro Accommodation & Farm Stall

"As ek terug huis toe ry dink ek nie regtig aan Britstown nie. Sal nog eendag daar stop en rondkyk. Hulle het 'n ryk geskiedenis oor die Anglo-Boereoorlog."

Hadison Park, Northern Cape

The Cottage - Hadison Park

"Baie sentraal, alhoewel tog ook uit die gedruis."

Askham, Northern Cape

Askham Chalets

"Pragtige plekkie en heerlike melktert by die Coffee Shop."

Britstown, Northern Cape

Kambro Accommodation & Farm Stall

"Baie, baie skoon!! Strate was mooi gevee en geen rommel."

Hartswater, Northern Cape

Charis Guest House

"'n Plek met baie hartlike mense en pragtige natuurskoon. Slaggate in paaie en rommel in sommige strate is ongelukkig 'n negatiewe ervaring."

Calvinia, Northern Cape

Tarantula Guesthouse

"There is not much going on in Calvinia, but it does serve as a good halfway point between Upington and Cape Town. There is also an interesting museum in the town."

Colesberg, Northern Cape

Coles Corner

"Colesberg ─ a stopover between CT and Gauteng."

Kuruman, Northern Cape

Kalahari Hide

"Sal enige tyd aanbeveel."

De Aar, Northern Cape

Karoo Fountain Luxury Guesthouse

"Pragtige Karoodorpie. Besoek dit altyd 1 of 2 keer 'n jaar."

Colesberg, Northern Cape

Colesview Guest House

"Historic and friendly. Lovely restaurants."

Colesberg, Northern Cape

La La Dathel

"Vriendelike mense, ons het welkom gevoel. "

Calvinia, Northern Cape

Klipwerf Gastehuis

"Aangenaam verras gewees oor die pragtige huise en skoon dorp. Het namiddag veilig gevoel om in woonbuurt rond te gaan stap en te verken. Vriendelike inwoners ontmoet."

Keidebees, Northern Cape

Arquila Guest House

"Heerlike stil gebied. Baie mooi area."

Colesberg, Northern Cape

Hazeldene

"Vir ons 'n handige oorslaap vir ons reis na Stilbaai."

Hondeklipbaai, Northern Cape

HonneHokke Resort

"Dit voel vir my asof Hondeklipbaai agteruitgaan. "

Port Nolloth, Northern Cape

Nollie's

"Port Nolloth is 'n baie rustige Weskusdorpie met 'n pragtige strand. Perfek om weg te kom uit die stadslewe."

Colesberg, Northern Cape

Opiepad Gastehuis

"It's an obvious halfway stop and it does have a certain charm. The Bordeaux Restaurant was fine but the Wimpy service is so slow it adds an hour to your journey. "

Colesberg, Northern Cape

Chrizaan Guest House

"A neat town with interesting old buildings and conveniently located for an overnight stay on the route to the Cape."

Augrabies, Northern Cape

Augrabies Valle Guesthouse

"A beautiful wine route, many things to see and do, nice places to eat. We didn't get a chance to do a lot. Missed Riemvasmaak hot springs."

Colesberg, Northern Cape

Coles Corner

"Colesberg is 'n rustige dorpie met tipiese baie goeie oornagverblyfplekke en beslis 'n gewilde halfweghuis tussen Johannesburg en Kaapstad of die Kaapse kus. Of dit 'n ideale eindbestemming is - sal ek nou nie mee saamstem nie - daar is nie veel te doen nie."

Colesberg, Northern Cape

Guinea-fowl Guest House

"Wonderlike dorpie met pragtige huisies en restaurante. "

Page
Page 153 - Showing 4561 to 4590
World Travel Awards
Vote for us in the World Travel Awards!
Vote for us in the World Travel Awards!
vote
vote
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers