Geverifieerde Resensie

Northern Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Northern Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4 uit 5 gekry volgens 7895 resensies.

Kuruman, Noord-Kaap

Kalahari Hide

"Nie 'n toeriste aantreklikheid nie. Winkel om veilig inkopies te doen is baie moeilik om te vind."

Britstown, Noord-Kaap

Elsa's @ 27

"A sleepy little Karoo town with some interesting old buildings like the Karoo Lodge."

Hondeklipbaai, Noord-Kaap

Honne-Pondokkies

"It is a destination at the end of a long gravel road rather than an area for exploring."

Augrabies, Noord-Kaap

Kleinbegin Augrabies

"Sal die kontrei in die herfs wil besoek."

Hartswater, Noord-Kaap

Fairview Guest House

"Dorp self was vreeslik vuil."

Springbok, Noord-Kaap

Mountain View Guesthouse

"Interessante dorpie. Ek is jammer ek kon nie meer tyd daar spandeer nie. "

Colesberg, Noord-Kaap

Chrizaan Guest House

"Aangename dorp om te oornag."

Colesberg, Noord-Kaap

Coles Corner

"Wanneer ons in Colesberg oorbly sal ons beslis op ons spore teruggaan."

Port Nolloth, Noord-Kaap

Yield House on Beach Road Port Nolloth

"Dis 'n mooi plek en definitief 'n opknapping van netheid vandat ons laas in 2016 daar was. Vreeslik baie rondloperhonde wat daar is, maar hulle pla niemand, was net opmerklik omrede ons self honde liefhebbers is. Sal enige tyd weer gaan."

Augrabies, Noord-Kaap

Klein Renosterkop

"Fantastiese mooi plek."

Augrabies, Noord-Kaap

Kleinbegin Augrabies

"Baie interessant en uitdagend!! Stel net asb. aan besoekers bekend dat die Riemvasmaak pad nie met 'n VW Polo gery word nie! Amper stamper moes ons daar oorbly!"

Colesberg, Noord-Kaap

Coles Corner

"Lekker Karoo-dorpie om in oor te bly. Die mense daar is baie vriendelik."

Richmond, Noord-Kaap

Ka Ma Lodge

"Verrassende mooi dorpie. Pragtige ou huise, meeste goed opgepas, in die wydse Karoo-landskap. Vriendelike mense. "

McDougallsbaai, Noord-Kaap

Dis Al! Akkommodasie

"Everyone is very friendly in this little town. I've fallen in love with every aspect of it."

Keidebees, Noord-Kaap

Tshahitsi Lodge

"'n Bestemming wat op 'n mens se emmerskoplys moet wees!"

Springbok, Noord-Kaap

Undulata Country Lodge

"Die plek is asemrowend, genotvol, vriendelike mense en baie behulpsaam. Die plek is skoon en baie veilig. "

Hondeklipbaai, Noord-Kaap

Honne-Pondokkies

"Baie netjies en skoon, soos verwag van die Weskus."

Springbok, Noord-Kaap

Mountain View Guesthouse

"'n Stil en rustige dorpie, afgesien van die wind wat ons amper weggewaai het. Skoon en netjies."

Kamieskroon, Noord-Kaap

Frances @ Kamieskroon Cosy Cottages

"Very scenic area and a must during the flower season with a selection of routes to explore in the vicinity plus Namaqua National Park next door, so to speak."

McDougallsbaai, Noord-Kaap

Dis Al! Akkommodasie

"As dit moontlik is sal ek weer kom."

Loeriesfontein, Noord-Kaap

Loeriesfontein Windpomp Gastehuis

"'n Klein, interessante Boesmanlandse dorpie."

Colesberg, Noord-Kaap

Horse and Mill Guesthouse

"Goeie oorslaapplek met baie verblyf om uit te kies."

Hondeklipbaai, Noord-Kaap

By die Baai

"Alhoewel hondeklipbaai verskriklik mooi en veilig is, het ons 'n bloutjie geloop met 'n werklose visserman wat my en my kinders genader het en gehelp het om kreef te probeer vang, asook visse tussen die rotse. My raad aan al die reisigers soontoe is om glad nie betrokke te raak by die man nie, sy naam is Abraham. Die plaaslike inwoners (wat ook nie veel ooghare vir hom het nie) noem hom Torra. As hy jou nader of naby jou kom en jou kinders kom, jaag hom onmiddellik weg. Ek moet ook net noem dat dit slegs hy was wat ons lastig geval het en hy is blykbaar ook die swart skaap van die dorp. Die polisie was baie vinnig en flink om ons te kom help."

Vanderkloof, Noord-Kaap

Rhino Manor

"Pragtige dam en goed om te sien. "

Victoria-Wes, Noord-Kaap

Die Pophuis Hoekie

"Convenient stopover accommodation."

Blad
Blad 192 - Wys 5731 tot 5760
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang