Geverifieerde Resensie

Northern Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Northern Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4 uit 5 gekry volgens 7895 resensies.

Hopetown, Noord-Kaap

Karee Guesthouse

"Hopetown sal ons beslis weer sien!"

Colesberg, Noord-Kaap

Chrizaan Guest House

"Perfek vir oorslaap op pad iewers heen. Vriendelike mense en die OK is oop tot tienuur die aand oor die feesseisoen. Great vir as jy laat daar aankom en iets kort."

Augrabies, Noord-Kaap

The Falls Guest House

"'n Baie interessante plek om te besoek."

Keimoes, Noord-Kaap

Kalahari Water Holiday Farm

"Baie aangename omgewing. Sal beslis weer Keimoes besoek."

Prieska, Noord-Kaap

Overnight @ Prieska

"Prieska kan baie doen om toerisme in die streek te bevorder. Kyk na die natuurreservaat met die blokhuis (wat uit tieroog gemaak is). "

Vanderkloof, Noord-Kaap

Rhino Manor

"Meer vermaak moet gereël word. Die eetplek en die winkels moet bietjie opgeknap word, want dit is bietjie outyds."

Colesberg, Noord-Kaap

Hazeldene

"Ongelukkig net 'n oornagdorpie vir reisigers op pad kus toe. "

Keimoes, Noord-Kaap

De Akker Cottages

"Baie gasvrye mense in die Noord-Kaap."

Hopetown, Noord-Kaap

Karoo Inn Guesthouse

"Gerieflik geleë tussen Pretoria en Kaapstad."

Colesberg, Noord-Kaap

Palmietfontein Gastehuis

"Colesberg is a very good destination en route to Cape Town from Johannesburg."

Britstown, Noord-Kaap

Transkaroo Country Lodge

"Halfpad tussen Sedgefield en Potchefstroom. Ideaal geleë."

Colesberg, Noord-Kaap

Spes Bona Guesthouse

"Gaan probeer gerus die skaapstertjies by die Platteland Restaurant net af in die straat, dis heerlik. Die pizzawinkels in Gauteng kan gerus gaan kers opsteek by die pizza's van JC's. Hulle lewer gratis af by jou tuiste en dit is absoluut heerlik."

Colesberg, Noord-Kaap

Hazeldene

"'n Pragtige dorpie ... mooiste geboue."

Upington, Noord-Kaap

Alimento Guest House

"Almal moet ten minste een keer in hul lewe deur die Noord-Kaap toer. Ek sal nou nie vir 'n week in Upington gaan kuier as ek nie familie daar het nie, maar daar is genoeg om te sien om darem 'n dag of wat in die omgewing te regverdig. "

Colesberg, Noord-Kaap

Hazeldene

"Baie rustige en mooi dorpie met 'n plaasatmosfeer!"

Vanderkloof, Noord-Kaap

Rhino Manor

"Interresante oornagpunt tussen die Kaap en Gauteng."

Victoria-Wes, Noord-Kaap

Kingwill's Guest House

"Mooi dorpie in die hartjie van die Karoo. "

Vanderkloof, Noord-Kaap

Rhino Manor

"Vanderkloof is 'n versteekte juweel. Die moeite werd om die kort stukkie ompad te ry op die roete vanaf Johannesburg na Kaapstad. Sal volgende keer 'n ekstra dag toelaat om te verken. "

Victoria-Wes, Noord-Kaap

Marseilles Farm Guest House

"Ons is baie lief vir die Karoo en Victoria-Wes is 'n pragtige skoon dorp. "

Colesberg, Noord-Kaap

Nanna Rous' Town House

"Die ligging maak Colesberg perfek vir 'n oornagbestemming. Ek weet nie of ek regtig 'n ekstra nag sal bly vir enige historiese besienswaardighede of ander plekke nie. Ons het ook 'n heerlike aandete by Bordeaux Restaurant gehad."

Colesberg, Noord-Kaap

Honeylocust Guest House

"Net mooi oor halfpad tussen die Kaap en ons huis. "

Victoria-Wes, Noord-Kaap

De Oude Pastorie Gastehuis

"Daar is 'n sekere bekoring aan die dorpie wat dit een van my gunsteling oornagplekke maak wanneer ek Kaap toe reis."

Colesberg, Noord-Kaap

Brand Guesthouse

"Oulike dorpie met baie lekker eetplekkies."

Hondeklipbaai, Noord-Kaap

Die Baai se Bek

"As jy daar aankom voel jy klaar tuis. Goeie restaurante met baie lekker kos. Kan kilometers ver stap. Stillerige dorpie en nie baie groot nie, kan om dorpie loop. Almal baie vriendelik. Kinders speel in skoolvakansie op die strand, heel veilig. Jou honde is ook baie welkom. Kuier sommer saam met dorpshonde en kinders op die strand en in strate. Voel sonder kommernisse as jy daar is. Net die plek vir rustigheid. "

Blad
Blad 239 - Wys 7141 tot 7170
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang